Surfside C8
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bellamont-weg 35, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Surfside C8 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Surfside-kompleks in Umdloti. Dit is ongeveer 900 m vanaf die hoofstrand en is naby restaurante, supermarkte en kitskosrestaurante.
Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel en dit lei na die leefarea met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Daar is 'n plafonwaaier en skuifeure wat na die privaat stoep met meubels, 'n braai-area en see-uitsig lei.
Die kompleks het 'n groot gemeenskaplike swembad en baba-plonspoel, asook 'n tennisbaan en 'n kuier-area langs die swembad met sonstoele, tafels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Bellamont-weg 35, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bellamont-weg 35, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang