Surfsup
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whytes-weg 6, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Surfsup is in Glencairn in die Wes-Kaap geleë en bied verblyf wat ideaal vir sakereisigers en oornaggaste is. Glencairn is 'n plek waar tyd skynbaar stilstaan en dit gee besoekers die geleentheid om te ontspan en tyd in die natuur deur te bring.
Die en suite-kame3r het 'n balkon en is op die eienaar se erf bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplanleefarea sluit 'n kombuisie in wat met 'n mikrogolf, ketel, teemaakgeriewe, 'n yskassie, induksiestoof, eetgerei en breekware toegerus is. Gratis WiFi word voorsien.
Buite is daar sitplek, 'n swembad en 'n panoramiese uitsig oor Valsbaai.
Veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Olga Anne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Whytes-weg 6, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Surfsup het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whytes-weg 6, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang