Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surfwatch Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highway 52, Vishoek, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Surfwatch Villa bied selfsorgverblyf in Vishoek, op die heuwel wat uitkyk oor Vishoekstrand. Groot, maklike leefruimtes met skouspelagtige uitsigte vanuit elke kamer maak hierdie eiendom ideaal vir ontspanningsreisigers of diegene wat vir sakedoeleindes besoek.

Die eiendom kan tot 8 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n hoofhuis. Die hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die slaapkamers het óf 'n koninggrootte-bed óf 'n koningingrootte-bed. Twee van die slaapkamers in die hoofhuis is en suite, waarvan een 'n bad en 'n stort het; die oorblywende badkamers is elkeen toegerus met net 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Surfwatch Villa beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas insluit. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien beskikbaar. Die sit- en eetareas het oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan terwyl hulle die see-uitsigte bewonder. Vir gaste se vermaak het elke slaapkamer en sitarea 'n TV met DStv-kanale, en gratis WiFi-toegang is beskikbaar.

Die leefareas maak oop op 'n dek met buitesitplek en gasbraaigeriewe met skouspelagtige uitsigte oor die strand en baai. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel, eksterne toesigkameras op die perseel, en sal 'n entjie van die strand, Kalkbaai, Simonstad, die pikkewyne en Kaappunt Natuurreservaat geleë wees. Boonop het hierdie eiendom 'n UPS in geval van kragonderbrekings.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

David Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Highway 52, Vishoek, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 5 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highway 52, Vishoek, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA809111a577664630444b17dca7cb16c99d25a4d23ff5eced690cacaaadd5267a4a76c38ff55bc90592792ff22e1b1df702dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 900 per nag (plek vir 8) 52 Highway Fish Hoek 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.143175540615 18.431472769402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang