Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surrey Huis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sune H
1 nag
5.0
Apr 2024

Baie lekker verblyf, goeie waarde vir min geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Surrey Huis
Baie dankie, altyd welkom!

Andrew V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlik gebly. Tannie was the best host ever!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

5 ster verblyf. Ons is met vriendelike gasvryheid ontvang. Ruim en skoon kamer asook badkamer. Sal beslis weer besoek. Kan Surrey Huis beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tjaart V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Lekker gekuier! Die blyplek is ruim en badkamers is netjies en groot. Ek sal egter aanbeveel dat hulle bietjie meer moeite doen rondom 'n kombuis situasie vir 'n selfsorg eenheid, dan sal die blyplek perfek wees vir 'n groot familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sechaba S
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Welcoming and healthy atmosphere. The host was very welcoming, and the accommodation at Surrey Huis is very clean and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Unine P
Kort verblyf
4.8
Jan 2023

Lekker stil en veilige omgewing. Naby skool waar ons wou wees. Vriendelike mense, warm ontvangs en so behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Surrey Huis
Dankie vir die goeie resensie. Julle was ook maklike gaste om te huisves. Enige tyd welkom in die toekoms!

Louise V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Lekker gebly, ruim en huislike atmosfeer. Heel lekker gebly, lekker elektriese kombers en warm winterbeddegoed was 'n bonus. Groot kamers en heel lekker gebly met die nodige ligte tydens beurtkrag wat gehelp het. Sal moontlik net 'n gemaklike tweesitplekbankie aanbeveel in die groot kamer met 'n badkamer waarop jy kan sit terwyl jy TV kyk en nie noodwendig op die bed nie. Dit is my man se aanbeveling. Geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Surrey Huis
Baie dankie vir die goeie resensie. Sal die aanbevelings in ag neem.

Erika S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Veilige verblyf in stil woonbuurt. Netjiese, ruim slaapkamers. Goed toegerus. Alles wat nodig was vir oornagverblyf. Baie stil en rustige area. Groot, veilige parkeer-area - geen gesukkel met 'n groot voertuig. Pragtige tuin en privaat van hoofhuis. Kinders het die swembad baie geniet. Soos om in jou eie huis oor te slaap. Kan dit regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlien R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2022

Die 3 ruim kamers was ideaal vir ons as gesin. Dit is netjies en baie toeganklik. Ons was aangenaam verras met die ruim kamers en 2 badkamers. Dis heerlik veilig, netjies en privaat. Pragtige tuin. Vriendelike mense. Dit was heerlik. Ons sal teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elaine
Surrey Huis
Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom.

Lourens B
Kort verblyf
4.6
Apr 2022

Gerieflik. Op kort kennisgewing bespreek en was beïndruk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 30

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Surreystraat 6, Heuwelsig, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3890dfeae34ada1113b08972b789ea54f75286e2cd3817f8855621827a7fe9ea5b95136cb580c4e86307a73184e5ca44806b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 6 Surrey Street Heuwelsig 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.084672114536 26.203748621941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang