Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surrey Huis

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Surreystraat 6, Heuwelsig, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Surrey Huis bied gasteverblyf op die gasheer se perseel in Heuwelsig, Bloemfontein. Die eiendom is minder as 5 km vanaf die middedorp en 14,5 km vanaf Bram Fischer Internasionale Lughawe.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapamer het 'n TV. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.

Die huis het nie 'n kombuis nie, maar wel 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n buitebraai-area. Gaste is welkom om van die swembad op die perseel gebruik te maak.

Gratis WiFi is beskikbaar.

Surrey Huis is naby skole soos Sekondêre Skool Sentraal en Willem Postma, asook naby Preller Plein en verskeie winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Henson F
5.0
Baie lekker. Baie dankie dat ek so tuis kon voel.
Okt 2024
Charmaine V
5.0
Ons het die kuier geniet en die gasvryheid het besonders uitgestaan. Dit is 'n baie stil wooneenheid en 'n rustige omgeving. Die tuin is besonders moo...
Sien meer
Okt 2024
Sune H
5.0
Baie lekker verblyf, goeie waarde vir min geld. Sien sterre.
Apr 2024
Andrew V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly. Tannie was the best host ever!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Kobus C
Saam met lewensmaat
5.0
5 ster verblyf. Ons is met vriendelike gasvryheid ontvang. Ruim en skoon kamer asook badkamer. Sal beslis weer besoek. Kan Surrey Huis beslis aanbevee...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 33

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Surreystraat 6, Heuwelsig, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Surrey Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Surreystraat 6, Heuwelsig, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3890dfeae34ada1113b08972b789ea54f75286e2cd3817f8855621827a7fe9ea5b95136cb580c4e86307a73184e5ca44806b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 6 Surrey Street Heuwelsig 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.084672114536 26.203748621941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang