Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surval Boutique Olive Estate

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shanel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir Surval Boutique Olive Estate
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jono B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jono B

Exceptional food and service making for a special getaway!

Fantastic! Nothing was too much trouble.

Christo V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V

Lekker stil en rustig - ons het die verblyf geniet.

Die verblyf was uiters aangenaam. Aandete: My eggenote se Filet was lekker en soos sy bestel het. Ek het Rib oog bestel, maar dit het glad nie aan die verwagting voldoen nie. Gaargemaak soos ek versoek het, maar die snit was swak; omtrent 25% van die vleis was 'n sening. Nie wat ek al by ander restaurante ervaar het nie, en vir die prys verwag mens topgehalte.

Dewet B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewet B

Mooi kamers en restaurant.

Mooi kamers en goeie restaurant op pad na Kango-grotte.

Angelica Jooste J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Angelica Jooste J

Pragtige plek met nie die beste diens en restaurant nie.

Pragtige plek. Skoon kamers. Restaurant ervaring sleg met amper alles op menu nie beskikbaar om te bestel. WiFi het nie gewerk die hele verblyf nie.

Anton R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton R

Wonderlike plek!

Ons sal beslis weer hier kom kuier.

Chris V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Baie lekker.

Kamers baie netjies, ontbyt uit die boeke. Bedens baie gemaklik.

Annemarie M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie M

Mooiste uitsig en vriendelikste personeel.

Ons is hartlik ontvang deur die vriendelikste, behulpsaamste personeel. Die restaurant het die mooiste uitsigte en ons kos was smaaklik. Ek was gerus as die kinders self omgeloop het na die speelplekkie. Als in die kamers was netjies en skoon. Ons sal definitief weer daar oorbly.

Johan D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Gehalte-verblyf.

My kamer was netjies en goed toegerus met 'n gemaklike bed, klein yskassie en TV met beperkte DStv-kanale (beeldkwaliteit nie watwonders, maar ek kyk elk geval nie TV nie, so dit het persoonlik nie gepla nie). Die kamer het 'n glasdeur na die aangrensende eenheid gehad en die bure se gesprekke was dalk 'n bietjie te duidelik hoorbaar. Die omgewing is rustig en het pragtige uitsig na die Swartberge. Ontbyt was heerlik en genoeg verskeidenheid met 'n hele paar luukses ook.

Johlene D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johlene D

Baie aangenaam.

Klein dingetjies pla: Die vloere van die storte baie gevaarlik glad, 'n enkele glymatjie opgerol in die handdoekmandjie nie genoeg. Eers wanneer persoon in die stort is, besef jy dis gevaarlik glad. Plaas kennisgewing of plaas permanente glymat in stort. In elk geval sou 'n gas nie verwag dat 'n gastekamer van die gehalte wat dit is, plastiese vloere in die storte sal hê nie. Lawaai deur die nag van aangrensende perseel is lastig. 'n Gasteplek van hierdie gehalte sal nie 'n gas om 14:00 laat wag om te kan inboek nie. Indien wel a.g.v. spesiale omstandighede, sal minstens iets te drinke gratis aangebied word. Ons was dankbaar dat die loft addisioneel beskikbaar was vir ons gas, maar indien dit dien as 'n ekstra gastekamer, behoort dit van 'n dakvenster voorsien te word. Onaangenaam om die hele nag met 'n lugverkoeler en sonder vars lug te slaap. Ondanks hierdie sakies, het ons aangename herinneringe van ons verblyf. 'n Seepbakkie en 'n haak in die stort, sou baie meer gerieflik gewees het.

Ina V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V

Ongelooflike lekker naweek.

Was ingeteken vanaf Vrydag tot Sondag vir 'n troue. Ek het werklik geen klagtes nie, almal was so behulpsaam, die omgewing so mooi en die kos uitstekend. My enigste aanbeveling sou wees dat die huidige muurproppe vervang moet word met die nuwe Veti-reeks wat onder andere 'n USB-koppelpunt en 'n internasionale sok bevat, en dit kan nie deur gaste weggedra word nie. Sal Surval beslis aanbeveel vir al my vriende en familie.

Jannie B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie B

Lekker rustige en ontspanne atmosfeer.

Ons was baie professioneel ontvang. Ons kamer was so mooi baie netjies. Ek was eintlik verbaas om so 'n oulike plekkie daar op die plaas te kon sien, ons beplan alreeds ons volgende volle naweek.

Ella S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella S

Uitstekend.

Baie goeie diens. Maak net seker van bespreking. Het al op 2 afsonderlike kere foute gekry met besprekings.

Belinda R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda R

Fantasties!

Na 'n hele paar kilometers op ons motorfietse was dit 'n lafenis om daar in te klok. Vriendelike, behulpsame mense. Ons is vermaak met 'n pragtige kaberet vertoning en het heerlike kaas en wyn geniet, en natuurlik die olywe! Om in Engels te sê: We enjoyed our Bill!

Leoni K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni K

Altyd net 'n plesier!

Telkens as ons deur Oudtshoorn reis of na die KKNK kom, bly ons oor by Surval en keer op keer onthou ons hoekom ons so graag hier oorbly - pragtige kamers, heerlike kos, goeie diens. Surval is tops!

Melinda B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda B

We thoroughly enjoyed our night at Surval.

Surval Olive Estate is indeed stunning with breathtaking views and service to match. The accomodation is luxury meets practicality. Our dinner was fantastic and the waitress had a very good understanding of the menu.

Michele E - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michele E

Ek het bederf gevoel. Hulle aandag aan die fyn detail was wonderlik!

Die feit dat hulle my elektriese kombers vir my aangesit het terwyl ons uit was die aan was wonderlik. Ek het dit baie waardeer.

Charlotte C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charlotte C

Ongelooflik lekker gebly. Ontbyt wat ingesluit was, was 'n groot teleurstelling.

Verblyf ongelooflik mooi. Ontbytverskeidenheid baie teleurstellend met geen keuse hoe eiers gedoen word nie. Swak koffie bedien met ontbyt. Bakke wat leeg geraak het, is nie weer vol gemaak nie. Bestuur reageer negatief na my kommentaar aan hulle gestuur is. Oop area waar kos bedien was, was ysig koud.

Salome V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V

Fantasties - sal enige tyd weer daar bly!

Ons het 'n ongelooflike ontvangs gehad, met sulke vriendelike personeel, hulle het werklik die ekstra myl geloop om ons te akkomodeer met spesiale versoeke. Die kamers is pragtig skoon, stylvol en die dekor is werklik iets vir die oog. Ons het elke oomblik by Surval terdeë geniet en sal enige tyd weer daar inval. Doen jouself 'n guns en gaan maak 'n draai!

Louise V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Defnitief een van die beste!

'n Pragtige plek waar diens en "detail" definitief hoog op hul prioriteitslys is. Die kamers is pragtig, skoon en stylvol. Waarde vir geld. Kos is fantasties.

Surval Boutique Olive Estate se terugvoer

Geagte Louise,
Vertrou dit gaan baie goed.
Baie dankie vir die kuier by ons. Ons voel trots om te hoor u verblyf en ervaring was besonders uniek.
Sien uit na u volgende kuier.

Groete,
Daniel Lucas
Reservation

Surval Boutique Olive Estate
Marlizan J - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlizan J

Puik waarde vir geld.

Wonderlike aanpasbaarheid deur bestuur vir ons groot familie. Besonderse en unieke ligging van landgoed. Vriendelike en baie behulpsame personeel. Ek sal verseker weer daar gaan kuier.

Johannes V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes V

Voorwaar 'n goeie ervaring.

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Kamers was goed toegerus en die omgewing 'n fees vir die sintuie. Merkwaardige sin vir detail. Ek sal verseker weer gaan.

Georina W - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georina W

Ek sou langer kon kuier as ek tyd gehad het!

Uitstekende ligging, pragtige suites wat baie skoon en luuks is. Heerlike ontbyt en ligte peuselspyskaart by die swembad.

Esme V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esme V

Fantasties!

Wat 'n pragtige, stylvolle plek met vriendelike diens en heerlike kos! Ek en my man kon nie ons oë glo toe ons by hierdie oase se hekke inry nie ... Ons het op no. 99 tydens die KKNK 'n probleem met ons ander bespreking in Oudtshoorn gehad en LekkeSlaap se dames het ons uit ons penarie gehelp en vir ons plek gekry by hierdie juweel in die Klein Karoo. Dit was so lekker by Surval dat ons nie eers lus was om na Oudtshoorn te ry vir die KKNK nie! Daar is soveel moeite gedoen met die uitleg en die dekor van die landgoed. Soveel detail en goeie smaak sien mens nie elke dag nie. Ons sal verseker weer hier tuisgaan met 'n volgende besoek aan Oudtshoorn en Surval by al ons vriende aanbeveel.

Monré D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monré D

Dit was baie lekker.

Die ontbyt was die hoogtepunt.

Sharon F - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon F

What a fantastic place

The rooms are absolutely out of this world. The food at dinner and breakfast was exceptional. The service from all the staff was very good. We particularly enjoyed the afternoon walks through the olive grove. A real gem and we will certainly be returning for a longer stay.

Yzelle V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yzelle V

Alles is baie mooi en die kos is heerlik.

As jy jouself 'n bederfie wil gun, is dit die plek!

Hendrik H - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik H

'n Fantastiese kamer en lekker kos, maar die spoed van diens in die restaurant kan vinniger wees.

Ons het lekker gekuier. Die honeymoon suite is nice, die mense gaaf, en dit was lekker ontspannend. Die diens by die restaurant kon vinniger gewees het, maar die kos was goed.

Vanaf
Vanaf R3 454
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 454
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 59 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op pad na die Kangogrotte, Buffelsdrift, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe8a738277d1f8f9c548767217ceb8f5da1d36a3f1cb791adccf3b22ec187b1f609f26560457cc40caf88525e2c1e48b8cc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 454 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Road to Cango Caves Buffelsdrift 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.534804 22.235217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang