Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Susan's Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Rozanne L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Alles was netjies en skoon gewees. Baie naby aan die strand en winkels. Ons het baie lekker gebly by Susan's Accommodation.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anchen N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Veilige, skoon verblyf. Die plekkie was baie netjies. Die gasvrou was baie vriendelik en het selfs gesê ons kon die Sondag later uitteken. Ek sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Susan's Accommodation
Baie dankie, dat julle Susans ondersteun het. Was 'n plesier om julle te huisves. Hoop ons sien gou weer! Voorspoed vir 2024. Groete, Susan

Cerestine B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

We had a very good stay and Susan was accommodating even though we arrived later than the check-in time due to car problems. We even got a 3 bedroom house at no extra charge even though we booked a 2 bedroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gasant E
1 nag Besigheidsreis
4.6
Apr 2021

Short and very sweet. Friendly and fantastic host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelietha G
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2020

Akkommodasie baie netjies en skoon. Susan is 'n aangename persoon en ons sal definitief weer by haar oorbly as ons in die omgewing is. Ons het net 1 nag oorgeslaap en het die akkommodasie baie gerieflik, skoon en aangenaam gevind. Covid het geen kans by Susan nie, orals is handreinigers en jy kry selfs 'n klein spuitbotteltjie sanitizer as jy inklok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmare V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2020

Fantastiese rustige blyplek Eienaars is vriendelik het ons welkom laat voel alles is netjies en skoon. Perfekte naweek verblyf

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Uitstekend. Baie goed versorgde eenhede wat ons kan aanbeveel. Uitstekende diens en helpende hand waar nodig was tydens ons verblyf. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2019

Pragtig, stil, lekker en rustig. Baie mooi plekkie, en baie vriendelike ontvangs. Geriewe is perfek en netjies binne. Enigste kritiek is die WiFi wat verskriklik sleg is. Vang nie goed op nie, en wanneer dit doen is dit so stadig dat niks elkgeval wil laai nie. Anders as dit ws dit absoluut ongelooflik! Dankie tannie Susan vir die vriendelikheid en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

James F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2019

This was a very pleasant stay where we felt safe and the accommodation was lovely. Accommodation was very clean and neat. Complex was beautifully decorated. Reception was welcoming and made one feel at home. Security made one feel safe and secure at all times. Kitchen utensils were sufficient. Braai facilities nice and private. DStv availability great. Free Wi-Fi gets a thumbs up, especially from teenagers. Parking a bit tight, but sufficient. Thank you for a lovely stay. We would come again and recommend to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Kamp Straat, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce1ef5d295c0ee4ecfb39f2ce14de3fc6a3ea64759618de686f886b6636f3606d8f9914b6e3ebf378e52cc56168d2324177c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 14 Kamp Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.003140184671 17.94732716316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang