Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Susan's Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Susan's Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rozanne L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne L

Alles was netjies en skoon gewees. Baie naby aan die strand en winkels.

Ons het baie lekker gebly by Susan's Accommodation.

Anchen N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen N

Veilige, skoon verblyf.

Die plekkie was baie netjies. Die gasvrou was baie vriendelik en het selfs gesê ons kon die Sondag later uitteken. Ek sal beslis weer daar bespreek.

Susan's Accommodation se terugvoer

Baie dankie, dat julle Susans ondersteun het. Was 'n plesier om julle te huisves. Hoop ons sien gou weer! Voorspoed vir 2024. Groete, Susan

Susan's Accommodation
Cerestine B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cerestine B

We had a very good stay and Susan was accommodating even though we arrived later than the check-in time due to car problems.

We even got a 3 bedroom house at no extra charge even though we booked a 2 bedroom.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gasant E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gasant E

Short and very sweet.

Friendly and fantastic host.

Nelietha G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelietha G

Akkommodasie baie netjies en skoon. Susan is 'n aangename persoon en ons sal definitief weer by haar oorbly as ons in die omgewing is.

Ons het net 1 nag oorgeslaap en het die akkommodasie baie gerieflik, skoon en aangenaam gevind. Covid het geen kans by Susan nie, orals is handreinigers en jy kry selfs 'n klein spuitbotteltjie sanitizer as jy inklok.

Elmare V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmare V

Fantastiese rustige blyplek

Eienaars is vriendelik het ons welkom laat voel alles is netjies en skoon. Perfekte naweek verblyf

Hendrik R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik R

Uitstekend.

Baie goed versorgde eenhede wat ons kan aanbeveel. Uitstekende diens en helpende hand waar nodig was tydens ons verblyf. Vriendelike mense.

Willem S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem S

Pragtig, stil, lekker en rustig.

Baie mooi plekkie, en baie vriendelike ontvangs. Geriewe is perfek en netjies binne. Enigste kritiek is die WiFi wat verskriklik sleg is. Vang nie goed op nie, en wanneer dit doen is dit so stadig dat niks elkgeval wil laai nie. Anders as dit ws dit absoluut ongelooflik! Dankie tannie Susan vir die vriendelikheid en gasvryheid.

James F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James F

This was a very pleasant stay where we felt safe and the accommodation was lovely.

Accommodation was very clean and neat. Complex was beautifully decorated. Reception was welcoming and made one feel at home. Security made one feel safe and secure at all times. Kitchen utensils were sufficient. Braai facilities nice and private. DStv availability great. Free Wi-Fi gets a thumbs up, especially from teenagers. Parking a bit tight, but sufficient. Thank you for a lovely stay. We would come again and recommend to others.

Albertus B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus B

Baie netjies en skoon.

Kamer was baie skoon en netjies.

Aubrey M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey M

Eenvoudig fantasties, gerieflik, baie netjies, volledig toegerus met 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

Die huis is baie gerieflik en netjies en volledig toegerus. Binne loopafstand vanaf die strand. Baie stil omgewing en baie veilig. Ek enige tyd weer daar tuisgaan. Susan was uiters vriendelik en baie behulpsame. Fantasties.

Alan H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan H

Very pleasant stay. Absolutely no complaints.

Very pleasant long weekend spent in Saldanha and surrounds. Susan's was a great place to stay. We had a braai in the evening upon our return and it had all the facilities we needed.

Coen C - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen C

UITSTEKEND! Susan en haar man is uiters vriendelike mense en is baie besorg oor al hulle gaste.

Dit was 'n uiters aangename ervaring om by Susan's tuis te gaan. Hulle is regtig baie pragtige mense en sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Charles B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles B

Baie lekker gebly!

Mooi, skoon, gerieflike kamers. Susan en haar personeel is gasvry en ons het baie vriendelike diens ondervind. Saldanha is 'n mooi dorpie met vriendelike mense. Die atmosfeer is gemaklik en amper sorgvry.

Janey S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janey S

Vriendelike diens, sommer dadelik tuis gevoel. Die kamers is baie netjies.

Met instrapslag het ons tuis gevoel. Die diens was vriendelik en die voorkoms van die plek is baie netjies. Die kamers is geweldig netjies en regtig die geld oor en oor werd. Ek sal dit beslis aanbeveel vir vriende. Dankie vir alles.

Frans G - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans G

Baie lekker met hartlike ontvangs.

Baie lekker met alles wat jy nodig het, en sal weer daar gaan bly.

Shaheemah D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaheemah D

Accommodation is peaceful

The accommodation was so quiet and the garden was awesome. The house had everything that we needed.

Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Kamp Straat, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce1ef5d295c0ee4ecfb39f2ce14de3fc6a3ea64759618de686f886b6636f3606d8f9914b6e3ebf378e52cc56168d2324177c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 14 Kamp Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.003140184671 17.94732716316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang