Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Susanna selfsorg woonstel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Bianca D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Baie goed. N pragtige plekkie. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erla R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig en gemaklik. Ons het heerlik gebly. Die woonstel het alles wat ons benodig het en wanneer dit nodig was, het die eienaars ons vinnig gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

I will definitely recommend anybody. The stay was very enjoyable. The place was comfortable. The extra care for additional lighting when there were load shedding. The parking for the vehicle was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nasreen M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2024

No problems encountered. Place was lovely; however, the front door could not be locked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Juanette
Susanna selfsorg woonstel
Thank you for the review, Nasreen. The front sliding door has a trellidoor, and we usually lock it from the inside. We are in a safe neighbourhood, but also have safety precautions like an electric fence, security gates, etc.

Uli B
1 nag Saam met vriende
4.2
Mei 2024

Ons het een aand oorgeslaap. Was goeie waarde vir geld. Ja. Baie lekker gebly behalwe vir die stort wat nie lekker gewerk het nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Juanette
Susanna selfsorg woonstel
Dankie vir jou terugvoer, Uli. Ek is bly julle het lekker gebly. Ekskuus, die stortdeur maak moeilik toe. Ons het wel die stortkop intussen vervang. Groete. Juanette

Neels R
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2024

Die vriendelike gasvrou het geduldig gewag nadat ons vertraag is. Die basiese toerusting is in plek.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ryan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

It was great. We came very late and they were very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Dit was uitstekend gewees, ons het dit geniet. Die kuier was lekker, het net bietjie laat gekom in Kimberley en moes weer vroeg beweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steph D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Uitstekend. Skoon, netjies, goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Juanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barnato-straat 2, Hadisonpark, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36d81be14d7edebb98dea84aae07ed07d367179e367d5516745b483db977c5a3864be8706a8d984b14375233e81143eec202?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R893 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 2 Barnato street Hadisonpark 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.75392 24.74334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang