Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Susanna selfsorg woonstel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Juanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 18 resensies vir Susanna selfsorg woonstel
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Bianca D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca D

Baie goed.

N pragtige plekkie. Baie netjies.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Erla R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erla R

Rustig en gemaklik.

Ons het heerlik gebly. Die woonstel het alles wat ons benodig het en wanneer dit nodig was, het die eienaars ons vinnig gehelp.

Phillip S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip S

I will definitely recommend anybody.

The stay was very enjoyable. The place was comfortable. The extra care for additional lighting when there were load shedding. The parking for the vehicle was good.

Nasreen M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nasreen M

No problems encountered.

Place was lovely; however, the front door could not be locked.

Susanna selfsorg woonstel se terugvoer

Thank you for the review, Nasreen. The front sliding door has a trellidoor, and we usually lock it from the inside. We are in a safe neighbourhood, but also have safety precautions like an electric fence, security gates, etc.

Susanna selfsorg woonstel
Uli B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Uli B

Ons het een aand oorgeslaap. Was goeie waarde vir geld.

Ja. Baie lekker gebly behalwe vir die stort wat nie lekker gewerk het nie.

Susanna selfsorg woonstel se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Uli. Ek is bly julle het lekker gebly. Ekskuus, die stortdeur maak moeilik toe. Ons het wel die stortkop intussen vervang. Groete. Juanette

Susanna selfsorg woonstel
Neels R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neels R

Die vriendelike gasvrou het geduldig gewag nadat ons vertraag is.

Die basiese toerusting is in plek.

Ryan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan V

It was great.

We came very late and they were very nice.

Hendrik F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik F

Dit was uitstekend gewees, ons het dit geniet.

Die kuier was lekker, het net bietjie laat gekom in Kimberley en moes weer vroeg beweeg.

Steph D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steph D

Uitstekend.

Skoon, netjies, goed geleë.

Natascha K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha K

Gemaklik en netjies.

Gerieflike en netjiese verblyf vir oornag.

Adina B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adina B

It was okay, the hosts are excellent but the unit needs quite a bit of repairs.

It was very hot and couldn't sleep as there is no aircon. There are fans but not helping much and make noise as well. The bathroom needs attention and repairs and some lights were not working. The most unpleasant thing is that the bathroom is from the one bedroom and only one toilet. The other people from the other bedroom have to go through the bedroom to go to toilet and during the night wakes up the people sleeping in the bedroom. But we only stayed 1 night and was manageble. The hosts are very nice and helpful.

Susanna selfsorg woonstel se terugvoer

Hi Adina. Thank you for the review. We have made quite a few repairs, especially to the bathroom.

Susanna selfsorg woonstel
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Adel L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adel L

Rustige omgewing en stil.

Die eenheid kan doen met lugverkoeling.

Elias S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elias S

The toilet was not working properly.

There were signs of rising dump.

Susanna selfsorg woonstel se terugvoer

Hi Elias. Sorry you had problems with the toilet. It is fixed now. If you contacted us we could have quickly sorted it out.

Susanna selfsorg woonstel
Ansie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Awesome plekke.

Dit was baie lekker om daar te bly. Eienaars is baie vriendelik en gasvry. Sal beslis weer daar gaan bly.

Susanna selfsorg woonstel se terugvoer

Baie dankie Ansie. Julle is enige tyd weer welkom by ons.

Susanna selfsorg woonstel
Anelize H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anelize H

Veilige, gerieflike oornagverblyf.

Ons is vriendelik ontvang en kon goed uitrus voor ons verder moes reis. Gasvrou het vir ons water, melk, koffie en beskuit gelos wat ons baie waardeer het.

Susanna selfsorg woonstel se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dis vir ons 'n plesier om reisigers te akkomodeer.

Susanna selfsorg woonstel
Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barnato-straat 2, Hadisonpark, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36d81be14d7edebb98dea84aae07ed07d367179e367d5516745b483db977c5a3864be8706a8d984b14375233e81143eec202?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R893 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 2 Barnato street Hadisonpark 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.75392 24.74334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang