Sutherland Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Ester Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 145
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Garth H - Jul 2023
Algehele gradering
Altyd lekker by Sutherland Guest House.
Sanja C - Jul 2023
Algehele gradering
Dit het gevoel of ons by familie kuier!
Terina D - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker snoesig. Was baie koud.
Francois D - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Santell M - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier, dankie.
Sanet V - Jul 2023
Algehele gradering
Ligging was goed. Billik geprys.
Neels R - Des 2023
Algehele gradering
Ons kon rustig oorbly.
Jacobus D - Jun 2023
Algehele gradering
Het 'n upgrade nodig.
Sutherland Guest House se terugvoer
Hoekom het julle nie gevra vir 'n nuwe gaskan nie? Ons kon dit vervang het. Die bestuurder is die heeltyd op die perseel.
Ons maak nie aanspraak daarop dat die kamers groot is nie en die prys is daarom juis baie billik.
Ansie V - Jan 2024
Algehele gradering
Veilig, rustig en gesellig!
Gerhard M - Des 2022
Algehele gradering
Was baie lekker en eienaar was baie hulpvaardig ten opsigte van wat ons kan doen en waar dit plaasvind.
Jerry V - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het die kuier baie geniet!
Francois T - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies, goeie geriewe en baie gasvry – definitief aan te beveel!
Sutherland Guest House se terugvoer
Ons is baie bly as julle dit geniet het. Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons probeer ons beste.
Gussie L - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflike blyplek met als wat nodig is.
Stefanus Johannes B - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasties, 'n belewenis, ontspannend!
Anita L - Jan 2022
Algehele gradering
Ou huisie, baie ruim, als wat mens nodig het.
Lienkie S - Des 2022
Algehele gradering
Goeie oornagfasiliteit.
Danette H - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker gerus en kaggel geniet.
Anet O - Des 2021
Algehele gradering
Ouwêreldse sjarme.
Lizelle C - Des 2021
Algehele gradering
Dit was oraait.
Jeanni L - Sep 2019
Algehele gradering
Huislik, gemaklik en skoon.
Gary V - Jun 2019
Algehele gradering
Great place - perfect for observatory visit.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike plek - ideaal vir sterrewag besoek.
Ons gashere was wonderlik - die huis was skoon, goed gevul met voorraad en ruim, al die moderne geriewe is daar. Ons het nie ontbyt bestel nie, maar het ons na aankoms van plan verander en daar was geen probleme nie - wonderlike buigbare gashere. TV met DStv, lekker elektriese komberse op elke bed, warm kaggel met hout - fantastiese plek. Baie gelukkig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Wynand L - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker, warm blyplek.
Rona S - Mei 2019
Algehele gradering
Amazing venue and centrally located.
Mike M - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was aangenaam, dankie.
Jan R - Jan 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Wynand V - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly en rustig verkeer.
Fanie V - Sep 2019
Algehele gradering
Gemiddeld en bekostigbaar.
Floris M - Jun 2019
Algehele gradering
Nie lekker nie.
Lodewyk D - Aug 2018
Algehele gradering
Baie aangename verblyf met baie vriendelike en hulpvaardige personeel.
Errol N - Aug 2018
Algehele gradering
Goeie plek om te bly.
Krakie M - Sep 2018
Algehele gradering
Was baie lekker.
Rennie O - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig, netjies, lekker gebraai, heerlike ontbyt.
Robert J - Mei 2018
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en goed toegerus.
Karen B - Des 2018
Algehele gradering
Dit was goeie waarde vir geld.
Jonathan F - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker en gasvry.
Melissa S - Aug 2017
Algehele gradering
Skoon, netjiese, oulike huisie.
Sutherland Guest House se terugvoer
Baie dankie Melissa, bly julle het lekker gekuier. Kom weer.
George H - Jul 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Marelize D - Jul 2017
Algehele gradering
Sutherland gasvryheid.
Hendrik S - Jun 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam met gerieflike slaapplek, heerlike ontbyt en gasvrye mense.
Frank M - Apr 2017
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Olivia F - Mrt 2017
Algehele gradering
It was relaxed and we were made to feel at home.
Johann H - Feb 2017
Algehele gradering
Wonderlike ondervinding sonder enige pretensies.
Lees meerElizme D - Aug 2017
Algehele gradering
Very neat and hospitality was great.
Henry V - Aug 2017
Algehele gradering
Rustig en warm geslaap in goed toegeruste selfsorg.
Sutherland Guest House se terugvoer
Goeiedag Henry,
Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Carla P - Nov 2017
Algehele gradering
Minder as net die nodigste.
Paul L - Mrt 2017
Algehele gradering
Vuil en stukkende meubels en breekware is al die oorskiet van oral oor, koppies, bekers, borde, kastrolle aangebrand. Kas met die komberse is beslis baie lanklaas gewas!
Sutherland Guest House se terugvoer
Ons is baie jammer as dit julle ervaring was.
Jammer julle het ook 'n probleem met Sutherland as geheel gehad asook met die garage en restaurante wat ook nie goed genoeg na jul sin was nie. Gelukkig wys die ander reviews en ons gasteboek die teendeel.
Dit is herfs en blare waai rond ten spyte van die feit dat ons daagliks vee want dit is die enigste vullis wat op die werf was. Die wind het baie gewaai ne?
Ons kan ongelukkig nie elke 2 maande nuwe kastrolle koop nie. Die mense wat dit gebruik verbrand dit en alhoewel ons dit skuur is dit merke wat nie kan afkom nie. Miskien het julle dit net nie so opgelet nie.
Die tweeplaatstofie moes julle net aanskakel - dit werk steeds. Daar was ook 'n ander stoof tot julle beskikking.
Die hele idee van die koppies en breekgoed is dat alles bont moet wees. Miskien het julle dit ook net nie so raakgesien nie.
Krap julle ook in die ander gastehuise se linnekaste om te sien of hulle komberse gewas is - wat laat julle so dink?. Het julle die komberse uitgehaal en daaraan geruik en gekyk of dit vuil is want ek kan jou verseker dit is nie. Ons het ons lakens intussen vervang net ingeval die ander mense ook dink dit is uitgewas! Hoop julle het 'n lekker vakansie verder.
Thinus T - Des 2016
Algehele gradering
Ons kom weer - moes hierdie keer sommer 3 dae gebly het!
Sutherland Guest House se terugvoer
Hallo Thinus,
Ek is bly julle het dit geniet. Julle is baie welkom om weer te kom.
Groete,
Ester Jordaan
Susan L - Jun 2016
Algehele gradering
Baie gesellig.
Lodewyk V - Jan 2016
Algehele gradering
Sal dit beslis aanbeveel!
Johannes Henderik W - Nov 2016
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Sutherland Guest House se terugvoer
Baie dankie. Baie bly julle het dit geniet.
Albert V - Des 2016
Algehele gradering
Aangenaam.
Sutherland Guest House se terugvoer
Weereens jammer oor die koue water! Almal maak kan 'n fout maak.
Ons maak nie aanspraak daarop daar DSTV is nie en adverteer dit geensins nie.
Groete
Ester Jordaan
Louise V - Des 2016
Algehele gradering
Nie heeltemal gerieflik nie.
Lees meerMinda G - Sep 2016
Algehele gradering
Baie lekker en gesellig.
Sutherland Guest House se terugvoer
Hallo Minda
Ons is baie bly julle het dit geniet. Kom gerus weer!
Colleen B - Aug 2016
Algehele gradering
Basic, but meets all the needs if just passing through Sutherland.
Julius B - Feb 2016
Algehele gradering
Veilige en rustige verblyf.
Deryck C - Sep 2016
Algehele gradering
Lekker plek om oor te slaap.
Fox W - Aug 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Duane P - Jun 2016
Algehele gradering
Simple and clean accommodation for a quick stop over.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Eenvoudige dog gerieflike verblyf vir oornag.
Sutherland Guesthouse was eenvoudig, skoon en gemaklik genoeg vir 'n vinnige oorslaapplek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pieter C - Des 2016
Algehele gradering
Redelik aanvaarbaar.
Sutherland Guest House se terugvoer
Goeiedag Mnr Cloete
Ek is baie jammer, maar ons het feitlik nuwe matrasse op al ons beddens - sover ek weet het julle ook net op een bed geslaap. Hoe kan u u uitspreek oor die ander matrasse waarop u nie eens geslaap het nie. Die plek is silwerskoon en u gee ons twee sterre vir "cleanliness" nadat u self noem dat die kamer skoon is. Dit maak nie sin nie.
Jammer dat die TV nie gewerk het nie ons het dit die volgende dag reg laat maak.
Ester Jordaan
Sutherland Guest House
Mariette S - Aug 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld maar 15 min wag vir iemand om te kom oopsluit.
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Judie W - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker stil plekkie in Sutherland.
Sutherland Guest House se terugvoer
Baie dankie. Bly julle het lekker uitgerus.
Elzabe P - Sep 2015
Algehele gradering
Rustig en ontspanne met alles wat nodig was.
Stoffel J - Sep 2015
Algehele gradering
Goed!
Marius D - Jun 2015
Algehele gradering
Ons het in Sutherland oorgeslaap om sterre te kyk.
Christina B - Apr 2015
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Herman H - Aug 2015
Algehele gradering
Baie lekker gekuier die aand, sal weer kom.
Gerda V - Apr 2015
Algehele gradering
Als lekker, dankie.
Hendrik N - Feb 2015
Algehele gradering
Heerlik stil en netjies.
Charles S - Jul 2015
Algehele gradering
Goeie waarde.
Jacolien S - Jan 2015
Algehele gradering
Heerlike en lekker verblyf.
Danny F - Jun 2015
Algehele gradering
Aangenaam. Netjies.
Reinette J - Jan 2015
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Jan V - Des 2014
Algehele gradering
Sterrekyk in Sutherland and by SALT geniet.
Hennie J - Aug 2014
Algehele gradering
Heel gerieflik en stil in die omgewing. Het nogals gehou van die outydse huis.
Tobie D - Mrt 2014
Algehele gradering
Lekker gebly en gekuier saam met ander gaste. Het dit baie geniet!
Braam D - Mrt 2014
Algehele gradering
Ontvangs ok maar werkers besig voor kamerdeur met onderhoud aan kas,kamer mooi skoon.
Carel M - Mrt 2014
Algehele gradering
Die kamer wat vir my toegedeel was ,was uiters beknop en het geen privaatheid gehad nie,ba
Johannie S - Jul 2013
Algehele gradering
Hartlike ontvangs met nodige geriewe vir 'n heerlike Sutherland-kuier.
Elaine H - Mrt 2013
Algehele gradering
Gesellig. cozy
Org G - Des 2013
Algehele gradering
Netjies en vriendelik.
Linchen B - Sep 2013
Algehele gradering
Ontvangs is vriendelik en gasvry!
Estelle Biggs B - Nov 2012
Algehele gradering
Very nice and comfortable stay
Anne K - Sep 2012
Algehele gradering
Fantastic
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jubileestraat 36, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang