Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sutherland Guest House

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Garth H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Altyd lekker by Sutherland Guest House. Nie ons eerste keer wat ons by Sutherland Guest House oorbly nie. Altyd lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanja C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Dit het gevoel of ons by familie kuier! Baie dankie vir alles! Baie tuis gevoel. Die huis en mense is warm en hartlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terina D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Lekker snoesig. Was baie koud. Het als wat jy nodig het om selfversorgend te wees. Dankie vir kaggelhout om vuurtjie te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2023

Gerieflik. Goeie, vriendelike diens van Bertie. Verblyf het aan behoeftes voldoen, was derde keer wat ons daar gebly het. Egter opknappings aan stort en waterdruk sal groot verbetering wees. Inverter vir kragonderbrekings sal ook help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Santell M
Kort verblyf
4.6
Apr 2023

Ons het heerlik gekuier, dankie. 'n Voorstel sal net wees om toegang tot die gastehuis rolstoelvriendelik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sanet V
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jul 2023

Ligging was goed. Billik geprys. Die ligging was goed, maar die druk van die stort was regtig baie sleg. Niemand kon stort nie. Was veilig en heerlik om elektriese komberse op beddens te hê.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Neels R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2023

Ons kon rustig oorbly. Goed genoeg toegerus. Ons is vriendelik ontvang en rondgewys.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jacobus D
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2023

Het 'n upgrade nodig. Baie klein en koud. Gas heater was nie voldoede nie - gas was klaar vermoed ek.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Ester
Sutherland Guest House
Hoekom het julle nie gevra vir 'n nuwe gaskan nie? Ons kon dit vervang het. Die bestuurder is die heeltyd op die perseel. Ons maak nie aanspraak daarop dat die kamers groot is nie en die prys is daarom juis baie billik.

Ansie V
1 nag
5.0
Jan 2024

Veilig, rustig en gesellig! Bertie het ons dadelik tuis laat voel. Ons het Sutherland se gasvryheid beleef en lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Was baie lekker en eienaar was baie hulpvaardig ten opsigte van wat ons kan doen en waar dit plaasvind. Het dit baie geniet en die omgewing leer ken. Mense is mense mense. Baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Ester Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 145

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jubileestraat 36, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e802569f80aba90107c155e48dbf0b6b2125a69915973cca4da7be0dd4dfc3c45c828f68c5ee8e32b1ace03809057069cff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 36 Jubileestreet Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -32.393314766375 20.663274079557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang