Sutherland Guest House
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jubileestraat 36, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Dié Karoo-styl-huis het 4 slaapkamers met badkamers en dit is ideaal vir 'n groep familie en vriende om die hele huis as 'n selfsorgwegbreekplek te huur.
'n Paar van die kamers het dubbelbeddens, anders het dubbelbeddens en enkelbeddens, asook en suite-badkamers met storte of baddens, toilette en wasbakke. Ander geriewe sluit elektriese komberse, verwarmers en 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe in.
Daar is 'n kaggel in die sitarea en verwarmers in al die kamers. Die selfsorggedeelte van die gastehuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en alle ander noodsaaklike tobehore toegerus. Gaste het ook toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Ester Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 145
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Jubileestraat 36, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Gaste dink Sutherland Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sutherland Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jubileestraat 36, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang