Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suttons Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Vriende Straat, , Cape town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Suttons Place, in die hartjie van Kaapstad se City Bowl, is perfek geleë tussen die bedrywige sakekern en die kleurvolle, historiese kwartier van Bo-Kaap. Die gebou is 'n unieke voorbeeld van moderne, kontemporêre argitektoniese ontwerp. Dit sluit dubbelvolume solderwoonstelle in, gesogte ruimtelike luukse in die hartjie van Kaapstad.

Ons bied twee gerieflike, selfsorg solderwoonstelle, volledig gemeubileer met alle geriewe om 'n aangename en ontspanne verblyf te verseker. Gerieflik vir vakansiegangers en sakelui. Alle solderwoonstelle het 'n mezzanine-vlak met 'n slaapkamer en 'n slaapbank in die sitkamer onder. Weeklikse skoonmaakdiens is by die daaglikse tarief ingesluit en alle eenhede het veilige ondergrondse parkeerplek.

Die tweeslaapkamerwoonstel is weswaarts met 'n balkon wat pragtige uitsigte oor Leeukop, Seinheuwel en sy-uitsigte van Tafelberg bied. Die eenhede beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en 'n vrieskas. Linne en handdoeke word voorsien vir jou gerief. Daar is 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks asook 'n wasgoeddiens.

Geniet die stedelike leefstyl in hierdie bevoorregte ligging, naby alle geriewe wat Kaapstad kan bied. Slegs twee minute van lewendige Langstraat en nuwerwetse De Waterkant af, en ook stapafstand vanaf die Internasionale Konferensiesentrum en die Groenpunt-stadion. Ontspan in die stil binnehofarea, wat terras en swembad insluit, en geniet die skouspelagtige uitsigte oor die middestad, berg en Bo-Kaap. Ons sien daarna uit om jou te verwelkom by Suttons Place, in die hartjie van Afrika se Moederstad.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nazley Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 8 Vriende Straat, , Cape town, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suttons Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Vriende Straat, , Cape town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad63f8a618fbd18c56994fe0a0ec3467f74a12d73c79ac65200671c8cf26930879c8f20d5996435b70b9397e628b2fadbdb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 8 Vriende Street Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.936005 18.417542

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang