Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suurbraak Schuur

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hoof- en Manhoweg, Suurbraak, 6743, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Suurbraak Schuur is 'n dubbelverdieping-eenheid met 4 slaapplekke, geleë in die bekoorlike nedersetting Suurbraak, ongeveer 19 km oos van Swellendam, 10 km van die N2 af, en skuil tussen strome en ou eikebome. Hier kan gaste op die sonnige patio of in die ruim sitkamer ontspan en die rustigheid en vrede geniet. Skilderagtige uitsigte en volop voëllewe heers.

Geleë in die skilderagtige dorpie Suurbraak, wat in 1812 as 'n sendingstasie gestig is, is Suurbraak Schuur gevestig as 'n selfsorg-huis-weg-van-die huis. Andersins is gaste welkom om 'n heerlike ontbyt by die nabygeleë Paradise Organic-restaurant te geniet.

Suurbraak bied geleenthede vir voetslaan, voëlkyk en bergfietsry. Dit is ook naby Grootvadersbos, Swellendam, Breederivier, Barrydale en Bontebok Nasionale Park.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Astrid & Nic Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Hoek van Hoof- en Manhoweg, Suurbraak, 6743, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suurbraak Schuur het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hoof- en Manhoweg, Suurbraak, 6743, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhOTZiMDNiLWFlODItNDI5MC04YzI1LTk5ODBiNmFhMTc4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 Corner of Main and Manho Roads Suurbraak 6743 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.004529123099 20.65859913826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang