Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suzies Huis B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

William Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Suzies Huis B&B
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mirtle P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirtle P

Aangenaam. Almal se gasvryheid en warmte oortef.

Die huislike atmosfeer en puik diens het regtig 'n aangename tydjie met julle gemaak. Goeie akkommodasie en veiligheid vir my as kliënt en my motor word waardeer.

Jaenne G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaenne G

Great.

Hi hulle is stunning en amazing mense het ons ten alle tye laat tuisvoel en het ons met alles bygestaan en hulp aangebied ten opvolg van my man se groot operasie wat volg. Great mense mense.

Celise B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celise B

Rustig.

Eienaars vriendelik. Laat mens tuis voel.

Dorothea W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothea W

Wonderlik.

Hulle gasvryheid is fantasties en ek kan hulle baie sterk aanbeveel.

Josias V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josias V

Presies wat ek nodig gehad het.

Ek was naby aan alles en ook net ver genoeg weg om uit die gedrom te bly. Oom Willy se kennis en skakeling met die gemeenskap en besighede het gesorg dat my verblyf 'n totale sukses was. Ek kan Oom Willy en Tannie Suzie nie genoeg bedank en prys vir hulle hulp, raad, en bereidwilligheid om by my skedule te probeer aanpas nie. Ek sal nie huiwer om in die toekoms weer by hulle te bly nie.

Esta N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta N

Gasvry. Prima ervaring.

Goed ingerig vir rolstoel.

Suzies Huis B&B se terugvoer

Baie Dankie Esta.

Suzies Huis B&B
Brigitte Linda G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte Linda G

Awesome, wonderful, pleasant, great.

A place where you can unwind and just enjoy a country lifestyle in the busy Cape Town. Definitely a little piece of heaven!

Maureen J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen J

Gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Die ligging het my baie goed gepas want my man was in Netcare Kuilsrivier Hospitaal vir 'n operasie.

Diana N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana N

Ongelooflike nuwe lewe van die verlede.

Om vir 'n dag deel te wees van 'n lewe waarvan jy net in 'n boek oor lees. Die werklikheid is spesiaal, teer en vol egte geloof en liefde. So min tyd so baie om te beleef! Na ons besoek het ek 'n hele nuwe waarde vir die mens en kultuur.

Suzies Huis B&B se terugvoer

Baie dankie Adel.

Suzies Huis B&B
Herbert D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herbert D

Friendly owners. Accommodation value for money.

Good stay. Friendly owners and staff.

Vanaf R630
R630 R536
per nag, vir 2 mense
Vanaf R630
R630 R536
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 27, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34b2df1c648ee7ae5bd4a7d03b1b169c1ef2b032cd29be184507b4354a339ef7b74adecea5a48056ab80ef56c5cf182ec4b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R630 nouVanaf R536 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 27 Joubert Street Kuils River 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.923075 18.671478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang