Suzies Huis B&B
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joubertstraat 27, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
-
Vanaf
R700R595 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Suzies Huis B&B is in die Noordelike Voorstede van Kaapstad in die hartjie van Kuilsrivier geleë. Daar is 'n kunsvlytwinkel met handgemaakte items en 'n koffiewinkel wat oop is vir ontbyt, middagete en middagtee van 9:00 tot 17:00 op weeksdae en 9:00 tot 13:00 op Saterdae.
Verblyf is beskikbaar in of 'n dubbelkamer of 2-Enkelbedkamer of die tweede dubbelkamer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n klein sitarea en 'n werkstafel met 'n stoel.
Die kunsvlytwinkel is die ideale plek om geskenke te koop en gaste kan lekker in die koffiewinkel kuier en 'n tradisionele ontbyt geniet met onder andere roosterbrood, en moerkoffie wat met 'n tradisionele lapsakkie gemaak word. Daar is ook muffins, skons, wortelkoek, kaaskoek, koffiekoek en rooifluweelkoek op die spyskaart.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
William Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Joubertstraat 27, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
- Gaste dink Suzies Huis B&B het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Brantwood Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joubertstraat 27, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang