Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Svala

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Svala
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Adele V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Kon nie vir beter gevraag het nie. 5 ster.

Ons het baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies en privaat. Ons het ook die eienaars ontmoet wat baie gaaf is, en alles gedoen het om ons gerieflik te laat voel.

Svala se terugvoer

Lief Adele en familie, dit was 'n groot plesier om julle hier te hê. Ons sal altyd met deernis en waardering aan julle dink. Dirk en Annelise.

Svala
Peet V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet V

Gerieflik, netjies, mooi omgewiing, naby als, baie om te doen en baie privaat.

Ja, ons het lekker gebly, dink sou beter en lekkerder gewees het as die eienaars nie ander verblyf moes kry a.g.v. dubbele bookings nie. Maar dit was nie julle of die einaars se skuld nie, derde party betrokke. Hule is mense-mense en kan lekker saam met hulle kuier. Die omgewing is mooi en stil en mens kan lekker rus, sal dit altyd aanbeveel en sal self in die volgende jaar weer gaan draai maak.

Svala se terugvoer

Peet, julle was wonderlike gaste en sal altyd baie welkom wees in ons paradysie. Vriendelike groete, Dirk en Annelise.

Svala
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin-rylaan 348, Brenton on Lake, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6b50ba8d7da2a3ed41e6dfa742fcac1cf5100ca4fa0d2734047f2a0916b7bbdf7afbc3838b526785c80ddc9947b96abcddb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 348 Dolphin Avenue Brenton on Lake 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.062720712363 23.025156069975

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang