Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SW1 Lodge

Lodge
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Jul 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elsenham-laan 32, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 495 R2 971 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SW1 Lodge bied pragtige oornagverblyf in die hartjie van Somerset-Wes. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n ontspannende naweekwegbreek of oornagverblyf. Hierdie sonkrag-aangedrewe verblyf spog met 'n uitnodigende swembadarea.

Dié verblyf bied slaapplek aan 6 gaste in unieke, luukse suites. Elke suite bied slaapplek aan 2 gaste en het lugversorging en 'n koninggrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stort.

Alle suites het linne met 'n hoë draadtelling, sagte handdoeke, sagte, wit japonne en pantoffels. Ander geriewe in die kamer sluit gratis WiFi, 'n TV met DStv, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Drie van die suites het 'n knus houtkaggel.

Gaste het toegang tot die gedeelde sit- en eetarea en kan by die swembadarea ontspan. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Elsenham-laan 32, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 495
R3 495 R2 971
per nag, vir 2 mense
Vanaf R3 495
R3 495 R2 971
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elsenham-laan 32, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70898e50ccff20b0d2a15983473e85d7fbade1351f0abaaac49265bd048f98d7b9d7b53e7ea55204147ed0b9052078e5add7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 495 nouVanaf R2 971 per nag, vir 2 mense 32 Elsenham Avenue Somerset West 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.056404 18.836733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang