Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swaan Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Liebrecht Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 17 resensies vir Swaan Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Brandon W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon W

Absolute bliss!

The accommodation was absolutely amazing! From the friendly host to the significant attention to detail, everything you needed was there to make our stay that extra special. The property is a hidden gem in the perfect location amongst nearby wine farms. We really enjoyed it and would definitely want to come back and stay even longer - would really recommend to anyone wanting to make their holiday that extra special!

Erin S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erin S

Weelderig en rustig, kan lekker ontspan.

Dit was heerlik! Die plek is baie mooi en luuks ingerig en alles is netjies. Die uitsig en tuin is ook pragtig, sal weer kom!

Lona P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lona P

Mooiste "cottage" tussen die plantegroei. Netjiese, stil omgewing. Was 'n bederf vir ons.

Ons is met ń warm hart verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Alles is tot jou beskikking, daar is geen tekorte - was ń besonderse kuier, sal beslis weer daar wil gaan oornag. Dankie Liebrecht.

Gerhard T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard T

Die omgewing is pragtig en die natuurskoon is asemrowend. Dit is rustig en 'n pragtige eenheid!

Die verblyf was heerlik en die gasheer was baie behulpsaam met die informasie wat ons nodig gehad het!

Anoet D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anoet D

Voëlkyker paradys.

Netjiese, skoon verblyf met uitstekende implimente, pragtige tuine en baie voëls. Die uile het ons in die oggend gegroet. Genoeg plek vir die honde, sou graag langer wou bly. Lieb was baie akkommoderend om die hek vroeg oop te maak.

Lynn B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn B

Beautiful place.

Beautiful setting and lovely accommodation.

Johlene B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlene B

Die perfekte wegbreek na die perfekte plekkie. Skoon, modern, alles wat ons nodig gehad het met so paar ektras. Dankie vir Lieb, ons gasheer. Dit is 'n 10/10 vir ons.

Baie dankie, ons sal beslis weer gebruik maak van Swaan Gastehuis. Alles was perfek, dit was huis weg van die huis. Gasvryheid op sy beste van Lieb.

Christa S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S

Swan Gastehuis bied vir jou alles en meer aan.

Die pragtige huisie het al die geriewe van 'n luukse gastehuis met soveel meer. Hier voel dit of jy tuiskom. Die tuintjie, dam en swane skep 'n rustigheid in jou siel wat goudwerd is na 'n besige dag en stadsverkeer. Dit kan nie aan geld gemeet word nie. Dankie. Ons kuier was baie spesiaal.

Carmel J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmel J

Absolute bliss, excellent location and beautiful and clean unit.

Lieb, the owner, was extremely friendly and helpful. Allowed us to check in a couple hours early.

Caren N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren N

A piece of heaven set in the most incredible gardens, the stay was excellent. Lieb is the most accommodating host. Nothing is too much trouble, all smiles and kindness.

Swan Guesthouse is a treasure. Everything you need on the most beautiful farm with the most incredible hosts. The property is magical.

Jody L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jody L

Absolutely Amazing!

We had an awesome time. A little place of serenity, and very modern at the same time. Definitely will be back soon, and recommend it to all our friends. Thank you so much to Liebrecht and Abrie for their generous hospitality.

Jason L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason L

Therapeutic, cute, cozy, serene, scenic.

Liebrecht and workers are awesome. A real winter all-in-one. Hiking trails, adorable chickens, swans and ducks, great to feed the animals, canoeing on lake, dogs elated, close to shops, cottage amazing, relaxed environment.

Noddy S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noddy S

Wat ’n pragtige weggesteekte juweel met Simonsberg wat oor jou skouer loer.

Goed, beter, beste. Sentraal geleë in die Helshoogtepas met al die gewilde wynplase 'n katspoegie weg. Ons was op die hande gedra deur on gasheer. Die verblyf self kort niks. Net jammer die president het ons wynkoop kortgeknip. Sien julle sommer gou weer.

Milly M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milly M

Superb stay in magnificent surroundings.

A great getaway in the country yet close to Franschhoek, Stellenbosch and Paarl.

Ermana M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ermana M

Swaan Gastehuis is really more amazing than you think it would be.

We were blown away by the hospitality of the owners. They are such kind and giving people. We had an absolute amazing stay at the Swaan Gastehuis. We were looked after so well and we can highly recommend this Guesthouse to anybody who wants peace, lekker cottage, nature beauty and warm loving hosts. We will be back.

Robyn E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn E

Fantastic! We had an amazing time and would highly recommend!

This is a beautifully decorated, clean, safe and fun place to stay. Our 2 young kids enjoyed the space and we all had an amazing time! Highly recommend.

Reinier V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinier V

Mooi verblijf in prachtige locatie.

Accomodatie van meer dan gemiddeld niveau, goed uitgerust in prachtige tuin.

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R310, La Paix, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b5f60d568ba8fa444acbcee030deeee84051665d4715590af24fd56190790b6c0f9fa93b2c0a3cd0c31aff199a5d36576ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 R310 La Paix 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.90857293025 18.944043431434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang