Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swaan Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Brandon W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Absolute bliss! The accommodation was absolutely amazing! From the friendly host to the significant attention to detail, everything you needed was there to make our stay that extra special. The property is a hidden gem in the perfect location amongst nearby wine farms. We really enjoyed it and would definitely want to come back and stay even longer - would really recommend to anyone wanting to make their holiday that extra special!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Weelderig en rustig, kan lekker ontspan. Dit was heerlik! Die plek is baie mooi en luuks ingerig en alles is netjies. Die uitsig en tuin is ook pragtig, sal weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lona P
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Mooiste "cottage" tussen die plantegroei. Netjiese, stil omgewing. Was 'n bederf vir ons. Ons is met ń warm hart verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Alles is tot jou beskikking, daar is geen tekorte - was ń besonderse kuier, sal beslis weer daar wil gaan oornag. Dankie Liebrecht.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Die omgewing is pragtig en die natuurskoon is asemrowend. Dit is rustig en 'n pragtige eenheid! Die verblyf was heerlik en die gasheer was baie behulpsaam met die informasie wat ons nodig gehad het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anoet D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Des 2023

Voëlkyker paradys. Netjiese, skoon verblyf met uitstekende implimente, pragtige tuine en baie voëls. Die uile het ons in die oggend gegroet. Genoeg plek vir die honde, sou graag langer wou bly. Lieb was baie akkommoderend om die hek vroeg oop te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2023

Beautiful place. Beautiful setting and lovely accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johlene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Die perfekte wegbreek na die perfekte plekkie. Skoon, modern, alles wat ons nodig gehad het met so paar ektras. Dankie vir Lieb, ons gasheer. Dit is 'n 10/10 vir ons. Baie dankie, ons sal beslis weer gebruik maak van Swaan Gastehuis. Alles was perfek, dit was huis weg van die huis. Gasvryheid op sy beste van Lieb.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Swan Gastehuis bied vir jou alles en meer aan. Die pragtige huisie het al die geriewe van 'n luukse gastehuis met soveel meer. Hier voel dit of jy tuiskom. Die tuintjie, dam en swane skep 'n rustigheid in jou siel wat goudwerd is na 'n besige dag en stadsverkeer. Dit kan nie aan geld gemeet word nie. Dankie. Ons kuier was baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmel J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Absolute bliss, excellent location and beautiful and clean unit. Lieb, the owner, was extremely friendly and helpful. Allowed us to check in a couple hours early.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caren N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

A piece of heaven set in the most incredible gardens, the stay was excellent. Lieb is the most accommodating host. Nothing is too much trouble, all smiles and kindness. Swan Guesthouse is a treasure. Everything you need on the most beautiful farm with the most incredible hosts. The property is magical.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Liebrecht Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R310, La Paix, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b5f60d568ba8fa444acbcee030deeee84051665d4715590af24fd56190790b6c0f9fa93b2c0a3cd0c31aff199a5d36576ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 R310 La Paix 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.908589625568 18.94401258603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang