Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swaan Gastehuis

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R310, La Paix, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Swaan Gastehuis is ’n bekoorlike kothuis op ’n vrugteplaas in Banhoek Vallei wat omring is deur die Simons- en Drakensteinberge. Die kothuis is ideaal vir ’n gesin van 4 of vir sakereisigers.

Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers met 2 private en suite-badkamers, ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Albei slaapkamers beskik oor ’n dubbelbed. Die badkamers het ’n stort, toilet en wasbak. Handdoeke en beddegoed word verskaf.

Die kombuis is toegerus met ’n oond-mikrogolf kombinasie, 'n snappy chef-tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook gratis WiFi met die volledige DStv-pakket. Die kothuis is omhein en het ’n hondehok, so gaste is welkom om hul troeteldiere saam te bring. Daar is onderdakparkeerplek.

Die perseel is sentraal tussen Stellenbosch, Paarl en Franschoek Wynlande geleë en is slegs 7 km vanaf Stellenbosch.

Daar is ook sonpanele, 2 batterye en 'n omsetter wat rugsteunkrag tydens beurtkrag bied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Brandon W
Saam met vriende
5.0
Absolute bliss! The accommodation was absolutely amazing! From the friendly host to the significant attention to detail, everything you...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Erin S
Saam met lewensmaat
5.0
Weelderig en rustig, kan lekker ontspan. Dit was heerlik! Die plek is baie mooi en luuks ingerig en alles is netjies. Die uitsig en tuin is ook pragti...
Sien meer
Jun 2024
Lona P
5.0
Mooiste "cottage" tussen die plantegroei. Netjiese, stil omgewing. Was 'n bederf vir ons. Ons is met ń warm hart verwelkom en het dadelik tuis gevoel....
Sien meer
Jan 2023
Gerhard T
Saam met lewensmaat
4.8
Die omgewing is pragtig en die natuurskoon is asemrowend. Dit is rustig en 'n pragtige eenheid! Die verblyf was heerlik en die gasheer was baie behulp...
Sien meer
Feb 2024
Anoet D
Besigheidsreis
4.8
Voëlkyker paradys. Netjiese, skoon verblyf met uitstekende implimente, pragtige tuine en baie voëls. Die uile het ons in die oggend gegroet. Genoeg pl...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Liebrecht Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R310, La Paix, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swaan Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R310, La Paix, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b5f60d568ba8fa444acbcee030deeee84051665d4715590af24fd56190790b6c0f9fa93b2c0a3cd0c31aff199a5d36576ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 R310 La Paix 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.90857293025 18.944043431434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang