Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swaelsrus

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir Swaelsrus
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Keith G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith G

It was pleasant and comfortable.

The room was adequate and breakfast was delicious.

Hennie S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie S

Goed.

Alles was skoon en netjies.

Willem B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Heerlik gekuier en eienaar baie vriendelik.

Pragtige plek. Baie netjies en alle geriewe beskikbaar. Kan dit vir enigeen aanbeveel.

Leinadu A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leinadu A

Waarde vir geld.

Ideaal vir oornag bestemming in die dorp. Alles wat mens nodig het en die tannie se ontbyt is 'n moet.

Lourens M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens M

Netjies en gerieflik!

Alles was skoon en netjies. Elkeen was vriendelik en hulpvaardig. Het ons tydjie baie geniet by Swaelsrus.

Martha S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martha S

Heerlik geslaap en baie mooi.

Moes op kort nippertie opdaag. Gasheer baie vriendelik en plekkie knus en mooi.

Cay-lynn M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cay-lynn M

Peace and tranquillity.

Amazing stay, love the scenery and the amazing service. Would definitely visit Swaelsrus again.

Basie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Basie B

Baie vriendelike, rustige en aangename atmosfeer.

Diens het slegs die opmaak van die bed ingesluit. Koffiebeker is bv. nie gewas nie en badkamer is nie gediens nie.

Kurt B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kurt B

Rustig.

Werklik besonder aangename mense, maar 2 klein dingetjies (beide bedlampies het nie gewerk nie, moes onder die tafel in buk om ketel te gebruik), het gepla as 'n sake-reisiger. Sal egter weer van hulle gebruik maak in die toekoms.

Swaelsrus se terugvoer

Baie dankie vir jou opbouende terugvoer. Dit word waardeer en help ons om n beter diens te kan lewer. Ons maak inmiddelik werk van 2 voorstelle.
Vriendelike Kareedouwgroete.

Swaelsrus
Christiaan R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan R

We had friendly service from the owners which made us feel right at home.

The owners were very friendly and helpful which made you feel at home.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het vriendelike diens vanaf die eienaars ontvang, wat ons tuis laat voel het.

Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam wat ons tuis laat voel het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anzel V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anzel V

Vriendelike mense, maar die verblyf het werk nodig.

Swaelsrus sal meer foto's moet opsit wat 'n beter prentjie skep van die verblyf vir die kliënt. Die kamer was nie behoorlik skoon nie en vir die prys het ons meer verwag. Daar hang 'n reuk in die kamer as gevolg van die septiese tenk. Ek voel ek moes eerlik wees oor die verblyf sodat die eienaars miskien in die vervolg verbeteringe kan maak.

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stinkhoutlaan 20, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0Dajuif8L8aNKejMkDezgJggRUnGYvQcp8VlFSV4GioNRQH0Ay?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 20 Stinkhout Avenue Kareedouw 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.954134710433 24.283996210585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang