Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swaelsrus

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Keith G
1 nag Besigheidsreis
4.4
Feb 2023

It was pleasant and comfortable. The room was adequate and breakfast was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie S
1 nag
4.0
Mei 2024

Goed. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willem B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Heerlik gekuier en eienaar baie vriendelik. Pragtige plek. Baie netjies en alle geriewe beskikbaar. Kan dit vir enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leinadu A
1 nag
5.0
Nov 2022

Waarde vir geld. Ideaal vir oornag bestemming in die dorp. Alles wat mens nodig het en die tannie se ontbyt is 'n moet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Netjies en gerieflik! Alles was skoon en netjies. Elkeen was vriendelik en hulpvaardig. Het ons tydjie baie geniet by Swaelsrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martha S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2021

Heerlik geslaap en baie mooi. Moes op kort nippertie opdaag. Gasheer baie vriendelik en plekkie knus en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cay-lynn M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2021

Peace and tranquillity. Amazing stay, love the scenery and the amazing service. Would definitely visit Swaelsrus again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Basie B
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Okt 2021

Baie vriendelike, rustige en aangename atmosfeer. Diens het slegs die opmaak van die bed ingesluit. Koffiebeker is bv. nie gewas nie en badkamer is nie gediens nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kurt B
Kort verblyf
4.0
Aug 2020

Rustig. Werklik besonder aangename mense, maar 2 klein dingetjies (beide bedlampies het nie gewerk nie, moes onder die tafel in buk om ketel te gebruik), het gepla as 'n sake-reisiger. Sal egter weer van hulle gebruik maak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Janet
Swaelsrus
Baie dankie vir jou opbouende terugvoer. Dit word waardeer en help ons om n beter diens te kan lewer. Ons maak inmiddelik werk van 2 voorstelle. Vriendelike Kareedouwgroete.

Christiaan R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Ons het vriendelike diens vanaf die eienaars ontvang, wat ons tuis laat voel het. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam wat ons tuis laat voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stinkhoutlaan 20, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0Dajuif8L8aNKejMkDezgJggRUnGYvQcp8VlFSV4GioNRQH0Ay?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 20 Stinkhout Avenue Kareedouw 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.954134710433 24.283996210585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang