Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swakopmund Accommodation

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Willette B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Awesome, amazing, enige tyd weer. Baie lekker plek, awesome mense. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

M K
1 nag
5.0
Jan 2025

Ontvangs was vriendelik en kamer was baie netjies. Ek het beslis lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Was die perfekte basis vir ons om tussen Henties en Walvis rond te toer. Ja, die blyplek was baie goed ingerig, het na dag 2 'n probleem met die geyser ondervind. Stefan het dit onmiddellik laat regstel, hy het uitstekende behulpsame personeel, hulle is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catharina A
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Vakansie saam met kinders. Min tyd in woonstel spandeer. Goeie fasiliteite, privaat en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lloyd S
Kort verblyf
5.0
Des 2024

We can recommend Swakopmund Accommodation without hesitation. We enjoyed our stay. It was quiet and peaceful with no noise or disturbances whatsoever. All staff we encountered were always friendly. We liked the fact that we could view and hear the sea from our bedroom window. The facility is well located and only a few minutes' walk from the Platz Am Meer Mall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfred T
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Rustig. Close to the beach, comfortable and clean, gated parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David Ernst D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie rustig. Baie lekker gebly. Loop afstand van die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rida J
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Gasheer baie vriendelik. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michael C
1 nag
4.2
Jun 2024

Plek is baie beter as die fotos. Baie lekker gebly en geslaap. Ek stel wel voor dat julle die foto's / webwerf verander omdat die plek beter is as julle fotos. Al hoekom ek geboek het is omdat daar geen ander goeie verblyf beskikbaar was nie. Maar van nou af sal ek definitief weer bespreek by julle. Familie van my het ook nie bespreek nie a.g.v. die fotos wat nie weerspieël hoe aangenaam die plek eintlik is nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marius K
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Baie gerieflik, groot, skoon, braai area is 'n bonus. Dit was uitstekend, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bernsteinstraat 4, Vogelstrand, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78d95dafcd2425c99701207ea28ac2c103f9e9b2b969f3e8ce02bf08e6543827d88c7018fb2cf8ff0210ef8be1122c02d2ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 4 Bernstein Street Vogelstrand 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.640632640806 14.527556198811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang