Swale View Cottages
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 27 Nov 2024 tot 2 Des 2024.
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swale View, Vermaaklikheid 499 Erfdeel 79, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 000R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Swale View bied 'n uitsig oor die dorp Vermaaklikheid. Dit is ontwerp as 'n privaat natuurreservaat en bied 'n verskeidenheid aktiwiteite insluitend voëlkyk, visvang, swem, kajakvaar, bootvaarte, bergfietsry en voetslaan.
Verblyf word in 'n lieflike selfsorgkothuis Under Milkwood gebied. Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplankombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel, 'n kaggel en 'n gemaklike rusbank. Hierdie area lei na 'n groot onderdakdek met sitplek en 'n lieflike uitsig oor die tuin en kalksteenvallei.
Daar is 'n buitebraai-area in die tuin en hout is te koop. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Swale View is net 10 km vanaf die ongerepte Duiwenhoksriviermond en 15 minute se stap vanaf die openbare glybaan in Vermaaklikheid. Ons is fietsvriendelik en daar is baie MTB-roetes, insluitend die Blombos- en Witsandsroete, in die area.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Sheena Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Swale View, Vermaaklikheid 499 Erfdeel 79, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Vermaaklikheid Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swale View, Vermaaklikheid 499 Erfdeel 79, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang