Swallow
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 4, Ashanti-weg, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Swallow is op ’n stuk grond van 23 ha geleë en spog met ’n lieflike uitsig oor die rivier en op die heuwels in Lanseria. Met ’n pragtige tuin, lieflike natuurskoon en volop voëllewe is dit die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na ’n rustige wegbreek. Naweke is dalk nie so rustig soos ander dae nie.
Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamervenster spog met 'n uitsig oor die rivier en op die heuwels.
Die leefarea beskik oor 'n klein sitarea met 'n rusbank en 'n TV met DStv. Die kombuis is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Gratis WiFi, braaigeriewe en 'n braaipan is ook beskikbaar. 'n klein Stapel hout word voorsien. Swallow gebruik sonkrag wat die WiFi, ligte en TV tydens beurtkrag aan die gang hou.
Gaste kan die Leeupark, Sterkfonteingrotte, Maropeng, Wondergrotte en Hartbeespoortdam besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Diane Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 59
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Erfdeel 4, Ashanti-weg, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
Sien meer verblyf in Johannesburg Wes-Rand Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 4, Ashanti-weg, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang