Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swallowfield Rondavels

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

James Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 59

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 46 resensies vir Swallowfield Rondavels
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5
Kamal M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kamal M

Very relaxed

Excellent

Kirsty C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsty C

Most beautiful location.

Our stay was very comfortable, and our hosts were wonderful.

Chante D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante D

Baie om te doen daar.

Verblyf was baie lekker en netjies. Die eienaar vra darem vooraf voor hulle kom skoonmaak en nuwe handdoeke bring. Baie rustig en sal weer daar boek op ons volgende trip.

Theo N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo N

Convenient.

The host was friendly and helpful.

Christien S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Christien S

Rustig, vriendelik en voldoende.

Die rondawel is voldoende toegerus, eenvoudig en netjies. Die buite area is egter verwaarloos. Die gasheer was beskikbaar op WhatsApp en het ons op hoogte gehou.

Domonique W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Domonique W

Good basis point.

Centralised stay and basis point to move from. Aircon and shower would've made it perfect.

Peter B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter B

Excellent

Everything we needed was present.

Catherine F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine F

Lovely stay. Load shedding was a problem especially with young children, perhaps a few solar panels? Great communication from James.

Fantastic location and view.

Linda L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L

Peaceful, beautiful setting.

We loved our stay. James was helpful and friendly. The house was spacious and clean. The view is magnificent. First stay at the Drakensburg and we will definitely be back.

Mia F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia F

Swallowfield Rondavels is a great oasis from which to explore the central Berg.

The rondavel lived up to our expectations. It was nice and clean, comfortable and basic and just what we needed for our overnight stop.

Holger R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Holger R

Excellent stay.

Nice, little rondavel with character. Has the basics for self-catering. James is an excellent host. Super friendly and helpful.

Bridgette C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bridgette C

Neat, clean and cosy spot to stay.

Customer service was great, and all the little extras (sink next to braai , fan in room etc.) made it such a great stopover for us.

David V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David V

Friendly reception and communication.

Unit in need of some small TLC, eg. main bedroom door handle does not open from the outside, bathroom door difficult to open and close, and a broken chair in sitting room. Beautiful big gardens well cared for.

Kenneth K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kenneth K

Very pleasant accommodation, friendly staff, excellent location, would recommended, only issue was loadshedding.

Struggled to connect to WiFi.

Juanita D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita D

Goeie ligging, rustig.

Was 'n vinnige een nag 'sleep over' na 'n harde 3dag/2nag stap in die Drakensberge. Die lekkerste was 'n lekker bad & bed met 'n elektriese kombers! Al die geriewe is daar, alhoewel ons baie min gebruik het. Was netjies en skoon, baie dankie!

Johan S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Dit was uitstekend gewees baie dankie.

Baie dankie vir 'n baie lekker tyd daar, wat ons kon afskakel en ontspan, die berge is altyd een van my mooiste en lekkerste plekke om rustig te word. Baie dankie sien julle beslis weer.

Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lulama K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Lulama K

Moderate.

The place is in a perfect spot. But it needs a thorough cleaning. There was an unbearable smell of something rotten next to a fridge, from the day we arrive until we left.

Swallowfield Rondavels se terugvoer

Thank you for your comment. It is a pity you did not inform us immediately of this problem. We would have dealt with it right away.

Swallowfield Rondavels
Wynandt V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynandt V

Ons as gesin het 4 nagte oorgebly op pad Suidkus toe.

Ons gesin van vier het ons tyd by Swallowfield rêrig geniet. Ons kon gaan stap, 'n roofvoëlvertoning bywoon, museums besoek, rondry en die natuur inneem, vlieërvlieg, perdry, of net rustig braai en kuier by die huis saam met die kinders. Die gebied is so mooi. Ek sal beslis weer kom kuier. James is 'n uitstekende gasheer en baie behulpsaam.

Ina H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina H

Ons het baie lekker gebly, die uitsig was so mooi en die rustigheid was net wat ons nodig gehad het, daar was so baie om te sien in die omgewing, sal weer daarheen gaan net sodra dit gesneeu het.

Ons het baie lekker gebly, die uitsig was so mooi en die rustigheid was net wat ons nodig gehad het, daar was so baie om te sien in die omgewing, sal weer daarheen gaan net sodra dit gesneeu het.

Pieter K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Baie vriendelike diens!

Pragtige vakansiehuis om saam met jou familie te gaan ontspan.

Martin E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin E

Lekker sentraal as jy die berge wil besoek.

Ons het lekker gebly, die bed is bietjie oud en klein, maar alles is skoon en gerieflik.

Karlien B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karlien B

Heerlike tyd in die mooie berge.

Die rondawel was pragtig netjies en goed toegerus, ons het heerlik gebly en die uitsig en ruimte rondom is pragtig. Dis naby aan baie toerisme aantreklikhede, staproetes in die berg, naby winkels om kos te kan koop en naby restaurante. Die gasheer was vriendelik en baie behulpsaam.

Len M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Len M

Aangename verblyf.

Ons het net oornag en het alles gevind wat nodig was vir 'n aangename verblyf.

Bernard V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard V

Goed geleë.

Goed geleë, goedkoop.

Ian W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ian W

Genotvol, semi-gerieflik, netjies en skoon.

Die enigste ongerief wat ons tot 'n mate gehad het, was die toedoen van Eskom se skielike beurtkrag. Die weer het ook amper nie saamgespeel nie. Die rondawel is skoon en netjies en groot genoeg vir twee mense. Die skottelgoedwassituasie by die braaiplek is bietjie onprakties. As dit reën kan jy nie skottelgoed was nie en die buitelig skyn ook nie tot by die wasbak nie. Hierdie is klein jakkalsies, maar James se hulpvaardigheid en vriendelikheid het opgemaak daarvoor. Die rondawels is goed vir oorslaap, maar as mens langer daar wil kuier, wat ek graag nog sou wou doen, moet mens die huis huur.

Brian G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian G

Great place to stay

The rondavel is very well equipped - all we could ask for, and James was very very helpful - great host. Good central location

Madeleine S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine S

Rustig.

Skoon, netjies, fantastiese ligging, naby al die lekker plekke, die natuurskoon asemrowend, en James die eienaar super vriendelik, ons gaan beslis weer teruggaan soontoe.

Francina N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francina N

Was baie lekke.

Dit is so mooi met al die berge en die rustigheid maak dit baie aangenaam.

Wayne B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne B

Dit was baie lekker!

James is aangenaam en het ons so laat tuis voel. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Mark H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark H

It was absolutely wonderful.

Fantastic place to get away and relax. Scenery is breathtaking. Location is simply the best. Can't wait to go back again.

Raymond V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond V

Was baie mooi.

Enigste af punt is die hoenders wat kraai van 03:15, anders perfek.

Annamart A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamart A

Rustig en ongekompliseerd.

James, die eienaar het ons vroegoggend reeds laat weet dat ons blyplekkie gereed is en dat ons enige tyd kan opdaag. Hyself het ons verwelkom en ons onmiddellik tuis laat voel. Ons het die tydjie daar geniet. Die ligging ideaal om by baie van die aktiwiteite in die omgewing uit te kom.

Natali B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natali B

Quiet retreat in the Drakensberg.

The chalet was very nicely furnished, and far enough from the next door chalet, that it felt like we were completely on our own. The view was amazing! The manager was also very friendly and always available to help.

Seona J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seona J

Fantastic.

Lovely view. Quiet and near to all amenities. Enjoy it so much we keep coming back properly being there 3 times. Also like the fact that they allow only 1 night accommodation.

Linda A - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda A

We enjoyed our stay.

James is very helpful and accommodating. Nice, tranquil environment with a beautiful view. Rondavel well equipped. Linen and towels provided. Close proximaty to Drakensberg Boys Choir - exactly what we were looking for.

Johan B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan B

It is good for a day or maximum 2 days. Vehicle not secure against weather.

The location is perfect and that is why it makes it worthwhile to stay over.

Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Christiaan N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Christiaan N

Ons ontvangs was baie gasvry en vriendelik, maar jammer ons rondawel was baie beknop.

Ontvangs baie vriendelik, maar rondawel baie beknop en veral die badkamer binne rondawel. Ek dink daar is beslis baie meer ruimte vir verbetering om dit die moeite werd te maak vir gaste.

Christopher R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher R

Pleasant but in need of an update.

Overall an enjoyable stay. Upon arrival it seemed the rondavel hadn't been thoroughly cleaned and all the cutlery and utensils were grubby. Also the duvet and pillows smelled like they were in need of more regular washing. Thankfully we had brought our own bedding and were prepared to wash and clean. The rondavel would look a lot cleaner if the floor was tiled, the walls consistently painted and with proper burglar bars. Also the DVD player didn't work. Our host was very helpful and gracious. Could have been an amazing stay if the first impression was better.

Brian E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian E

Nice rustic rondavel and well situated.

Found the rondavel nice and warm. It is rustic and has what is required. It is well situated for activities in the Champagne Valley.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Mooi rustieke rondawel en goed geleë.

Het die rondawel lekker en warm gevind. Dit is rustiek en het wat benodig word. Dit is goed geleë vir aktiwiteite in die Champagnevallei.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Lorraine S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine S

Bekostigbaar, veilig en ligging is perfek.

Ons het verblyf baie geniet, skoon, netjies en die perfekte ligging.

Janine P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine P

Cosy cottage with all you need enjoyable indeed.

Very pleasant stay. We enjoyed it, thank you. Only one recommendation: When it's so cold, a heater in the room would be advisable as it was bitterly cold. Very helpful owners, great location and all we needed to prepare food was there. Bath with steaming hot water and we loved the electric blanket! Thank you!

Yolandi D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi D

Waarde vir geld.

Baie goed ingerig. Alles wat mens nodig het. Baie sentraal geleë. Hoef nie te ver te ry na besienswaardighede nie. Kan dalk in die toekoms 'n TV met kanale voorsien. Maar andersins het ons lekker gebly en natuurlik maak die uitsig op vir alles.

Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R860
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R860
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Cathkin Park, Central Drakensberg, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89cb7e99916a1f5158d0fe3678c1b657d4815df72de4d5786a8987572bda524066575a60ed7624632d428c4ebd73d14a8cfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 R600 Cathkin Park, Central Drakensberg 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -29.023996344169 29.440630046472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang