Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swallows House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 96 resensies vir Swallows House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Penelope J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penelope J

Beautiful view. A home away from home.

What a fabulous find! Will definitely return. Peaceful, with a beautiful view. Well-equipped kitchen. Modern, with a cottage feel.

Petra J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra J

Spacious house in a lovely estate with beautiful views.

Spacious house in a lovely estate with beautiful views. Perfect for a family of four.

Sakkie M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie M

Die natuurskoon is besonders! Die hangmat was 'n bonus en goeie stres-ontlader.

Ons het heerlik gebly! Swallows House was netjies en skoon. Die huis is lekker privaat met pragtige natuurskoon. Alhoewel mens stadig moes ry met die pad tot by die huis, was dit grootendeels geplavei.

Deneal S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deneal S

Outstanding.

Ons het dit regtig geniet.

Emmett D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmett D

Waarde vir geld.

Fantastiese verblyf. Baie skoon en netjies met alles wat mens nodig het in die huis.

Chanel V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel V

Swallow's house will always be my go-to place. Never disappoints.

Felt right at home, the owner puts in extra effort to make sure your stay is as comfy as possible. We loved every minute of our stay. Worth it!

Landie U - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landie U

Perfect holiday house.

Lovely place with everything that you need.

Lynne B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne B

Fabulous home from home.

Beautiful location with terrific views, quiet and very well equipped (apart from no coffee making equipment). Very comfortable and relaxing.

Margitt L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margitt L

Relaxing, beautiful.

Pleasant experience! Beautiful setting, lovely, homely cottage, and very well equipped.

Lettie T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie T

Goed toe gerus, baie netjies, sal aanbeveel.

Baie lekker gebly, goed toegerus. Die ligte wat werk met loadshedding was voorwaar 'n redding.

Leilani M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leilani M

Pragtige en netjiese plekkie. Sal dit vir enige een aanbeveel.

Ons het dit baie geniet as gesin. Goed toegeruste eenheid (meer besonderhede kan op die webwerf geplaas word). Die omgewing is pragtig.

Marthie R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie R

Die rustigheid was beslis medisyne vir ons siele gewees.

Wow, wat 'n baie nice plek. Die huis het alles wat jy nodig het. Die kamers is ruim met lieflike badkamers. Die uitsig oor die dam is asemrowend, veral as die mis so oor die berge lê. Baie rustige en veilige akkommodasie. Monica is baie behulpsaam en hou jou op hoogte met alles. Ons sal vir seker hierdie plek aanbeveel.

Melanie C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie C

Heerlike, rustige plek met stunning uitsig!

Baie lekker plek, goed toegerus met alles wat jy nodig het. Skottelgoedwasser is 'n bonus. Wens ons kon langer bly en meer tyd by die huis spandeer, dis so lekker rustig daar.

Natasha V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Ons het reeds besluit ons wil weer gaan.

So skoon en netjies, en aan alles gedink — tot beurtkragligte voorsien.

Dawid Z - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid Z

Seepgladde administratsie, puik diens van die website, die agent en genotvolle verblyf.

Dit was ons tweede besoek aan Swallows House! Die tarief is baie billik, die huis is uitstekend toegerus, versorg en onderhou. Gereelde e-pos en WhatsApp-kommunikasie vanaf die agent, en die webblad met roete-aanwysings, sekuriteits, kodes en die beurtkragskedule was uitstekend en het ons kuier baie vergemaklik. Swallows House is netjies, skoon, ruim en bevat alles wat nodig is. Die skottelgoedwasmasjien was die kersie op die koek!

Dian W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dian W

Dit is regtig soos 'n Swollows nest, rustig en regtig lekker gewees.

Ek sal dit verseker aanbeveel vir 'n naweekwegbreek of selfs vir 'n familievakansie. Die uitsig is iets besonders oor die Da Gama-dam. Die omgewing is skoon en veillig.

Patrick N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick N

Very peaceful space.

I loved the view to the dam.

Candice S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice S

Beautiful and peaceful setting.

We had a wonderful stay. Easy to find and not far from White River.

Clinton M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton M

Amazing, thanks to the host for her hospitality.

Beautiful place and beautiful views. Also clean too!

Clemencia B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clemencia B

Baie rustige atmosfeer, skoon en netjiese plekkie volledig toegerus.

Baie dankie vir 'n ongelooflike rustige langnaweek wat ons in jul plekkie kon deurbring.

Melinda B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda B

Rustig en stil in 'n veilige omgewing.

Pragtige ligging. Rustige atmosfeer. Sekuriteit in die huis en in die estate. Volledig ingerig.

Saida P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saida P

One of the most beautiful houses we've stayed in.

Pictures do no justice to how beautiful this place is. View is amazing. Host took care of the smallest to biggest things. They even kept hot water bottles for cold nights, there are heaters in the bathroom as well. An inverter for loadshedding would make this place even more comfortable.

Sunel D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel D

Dit was 'n bitter groot bederf!

Ongelukkig het die paaie skade gekry met al die reën so om Sabie te besoek is nie 'n vinnige uitstappie nie. Swallows House self was so 'n bederf en hulle het regtig aan alles gedink om jou kuier daar so gemaklik as moontlik te maak.

Julia M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Julia M

Loved it.

It was great. The place was clean, and the view was breathtaking.

Wouter F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter F

Perfect getaway.

Great place to relax, enjoy the view and visit Kruger Park or Blyde River Canyon. We stayed here 6 years ago with our young kids and returned now with our teenagers and we still love the place.

Jenny V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny V

Rustige wegbreek.

Wat 'n great plek! Daar is nie wifi of TV wat jou kan distract van die rustigheid en herlaai van die natuur nie. Dis baie veilig ook. Die kamers lekker ruim. Die kombuis en leefarea is ingerig met alles wat jy sou benodig. Monica is baie behulpsaam en hou jou op hoogte met die loadshedding skedule. Ons sal vir seker Swallows House aanbeveel!

Naeem A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naeem A

Lovely place.

Would come back again for sure really enjoyed it.

Liesl T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl T

Hidden gem in natures corner.

A spacious 2 bedroom and beautiful en-suite unit. The kitchen is well equipped and has a large gas stove for when there is loadshedding. The stoep is large and spacious and the view is absolutely stunning. If you love nature, peace and quiet this is just the spot to unwind !!! Its nestled in the Hazyview Nature Reserve with access control, the units are widely spaced out and you have your own peaceful spot. The mongoose and monkeys visit on a daily basis, making it quite entertaining. My only negative point is that they need to consider Wi-Fi for the unit, especially when it is a rainy day and where you are staying for a longer period. I would definitely recommend Swallows House, the host is very accommodating and always available but the setting is just wow!

Tanja S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja S

Fantastic.

Peace and quiet. Would have loved the option to swim somewhere due to the heat. However everything else was perfect.

Henning V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henning V

Baie netjies en skoon.

Rustige omgewing wat die batterye herlaai. Sal weer teruggaan en dankie aan Monica vir terugvoering en op datum hou met kragprobleme, as gevolg van die weer.

Michelle N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N

Ons het ongelooflik lekker gebly. Hulle het aan alles gedink vir die koue dae en die warm dae. Alles is in die huis. Ons het nie een keer iets gekort nie. Sal vir seker weer terug gaan.

Ongelooflik lekker gebly.

Amorette V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amorette V

Siel-salig.

Swallows House was 'n absolute bederf om by te bly. Alles was perfek.

Lebogang S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang S

Relaxing and peaceful.

I was escorting guests on a tour from Mpumalanga and I was able to rest and relax after a long day of working with guests.

Maritza B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza B

Vier nagte se verblyf.

'n Fantastiese plekkie, sal enige tyd weer daar bly, kinders sou WiFi as bonus gesien het, maar die plek en omgewing is uit die boonste rakke, sal graag volgende keer langer daar wil bly.

Samuel G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel G

We were a family of four adults.

The accommodation was spacious, overlooking the lake. The facility is peaceful. We enjoyed the company of monkeys. The owner kept in touch with us and the instructions were clear.

Carmel S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmel S

It was amazing.

Will definitely be back to stay longer. A very peaceful place to spend quality time with family.

Alwyn P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn P

Baie aangenaam. Baie netjies. Wonderlike gasvrou!

Monica se persoonlike tikkie in die huis, was wonderlik om te beleef. Sy het voortdurend gesorg dat ons op hoogte was met alles wat nodig was.

Aabeda T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aabeda T

Loved the peace and quiet. Attention to detail in the decor was appreciated. Loved the open spaces and the view from the deck.

Would love to come back soon.

Dineo L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dineo L

Absolutely phenomenal!

The host was friendly and ensured that communication was accurate and timeous. The house itself was nothing short of perfect and absolutely stunning.

Mariette F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette F

Naweekwegbreek na Oostransvaal.

Swallows House is tussen Witrivier en Hazyview naby twee hekke van die Krugerpark. Gerieflik toegerus met 'n skottelgoedwasser maak die plek 'n wenner. Die ingang na die estate moet mens maar versigtig wees want die karre jaag en daar is baie groot trokke. Ongelukkig het die bewoners van eenheid 5 heelwat geraas tydens ons verblyf. Die eerste twee aande was daar laat musiek gespeel en Sondag het hul gewerk aan hul dek tot na donker.

Louis P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis P

Baie aangenaam en rustig. Baie lekker.

Pragtige omgewing en baie rustig. Sal weer gaan. Baie dankie aan Monica en Beltha, waardeer baie.

Jo J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo J

Beautiful house where careful attention was paid to design and decor.

While one could hear the distant drum of the traffic from the highway (if one stood outside on the deck), the actual location was very peaceful and tranquil. A place to get away from it all. We didn't have a chance to swim in the dam as we used the house as a launch-pad to explore the wonders of the Panoramic Route. But had we stayed longer, we would have spent at least one day to chill and enjoy.

Ronel Z - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel Z

Rustig en veilige verblyf.

Swallows House is die plek waar jy kan ontspan en rustig raak. Dit is veilig en die huis beskik oor die nodige toestelle selfs al is daar beurtkrag. Dankie Monica vir die kommunikasie gedurende beurtkrag en kragonderbrekings.

Charmaine B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B

Absolutely beautiful and so clean!

The house was spotless when we arrived, the view is amazing, everything in the house is modern and up to date. Very comfy beds and huge shower!

Jaco B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco B

Wonderlike plek. Mooi uitsig en lekker stil.

Diere op die reservaat maak dit pret vir almal. Huis is goed toegerus met al die nodige apparate. Kamer is netjies en bad kamer is skoon en groot. Net jammer daar is nie 'n voetuig pad tot by die dam nie. Ouer en groot geboude mense sal nie daar kan kom om die pragtige uitsig te sien nie.

Lungelo M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lungelo M

Amazing view, peaceful, tranquil place and clean.

The host always communicating even during unusual hours.

Faaiza G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faaiza G

Peaceful and relaxing.

Would prefer a small pool as well as a pathway down to the dam, but besides that, it's perfect the way it is! Absolute value for money, very spacious and comfortable.

Ilse V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

Ons het verblyf in Swallows House geniet. Die stilte was pitkos vir die siel. Ons sal beslis weer hier tuisgaan.

Huis is netjies en uitleg is puik. Tuin is boomryk met pragtige uitkyk oor die Da Gama-dam.

Jaco V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Baie netjies en vriendelike gasvrou!

Baie oulike plek, ideaal vir 'n wegbreek. Goeie kommunikasie vanaf gasvrou en ek sal definitief terugkeer.

Euniece V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Euniece V

Wonderlike ervaring

Wat ’n lieflike plek. Sal dit beslis vir enigeen aanbeveel. Baie gerieflik om Monica heeltyd op bystand te hê. Wonderlike diens. Sal weer en weer Swallows House besoek.

Willem D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Dit was nou uitstekende waarde vir geld en presies soos adverteer.

Jy kry regtig baie vir die geld wat jy betaal. Alles werk mooi in die huis en is behoorlik toegerus met alles wat ons benodig het. Ons het heerlik by die kaggel gesit saans en ook baie lekker gebraai op die stoep met 'n pragtige uitsig oor die water. Groot kamers met gemaklike beddens en pragtige badkamers soos adverteer. Daar was ook 'n alarmsisteem vir ons veiligheid. Ek glo nie ons sal weer vir ander verblyf soek as die beskikbaar is nie.

Deon S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Great value for money.

The house was lovely and neat. It was a very comfortable stay. It was also very central to all our outings. The owners were fantastic letting us know everyday if there was planned power outages and the times. If we had any questions there was always a speedy response. We would definitely stay here again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende waarde vir geld.

Die huis was lieflik en netjies. Dit was baie gemaklike verblyf. Dit was ook baie sentraal vir al ons uitstappies. Die eienaars was fantasties en het ons elke dag laat weet of daar beplande kragonderbrekings was sowel as die tye. Indien ons enige vrae gehad het, was daar altyd spoedige terugvoer. Ons al definitief weer hier bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Mandy O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy O

Baie netjies en goed toegerus.

Lekker naby wildtuin vir dagbesoek. Baie lekker gekuier saam gesin. Baie rustig en veilig. Geen DStv so net lekker kwaliteit gesinstyd.

Daniel W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel W

Incredibly relaxing quiet retreat. Perfect, private romantic getaway.

This is the best self catering unit we have ever stayed in. The host, Monica, was incredible from start to finish. The cabin is neat, clean, private and quiet, and has everything you could possibly need. We loved every minute of our stay and would highly recommend Swallow House to all couples. This is the perfect place to escape to and rediscover yourself.

Tanja V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja V

Heerlike naweek gevul met rustigheid.

Die huis is pragtig skoon, baie gerieflik en alles wat mens nodig het is daar. Die gasvrou het ons baie spesiaal laat welkom voel, het ons so ingelig gehou en was uiters tegemoetkomend. Die ligging is pragtig, die omgewing rustig en dis die perfekte plek om sielerus te gaan soek.

Andrew F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew F

A wonderful, comfortable place to stay when visiting Kruger, White River and Hazeyview areas.

Clean, great views, safe. Great place to stay.

Stephnie P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephnie P

Pragtige plek! Ongelooflike kliëntediens.

Die eienaar het werklik die ekstra myl geloop om ons tuis en welkom te laat voel. Pragtige dekor en baie mooi uitsig.

Dawid Z - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid Z

Swallow House was soos 'n tuiste weg van die huis af.

Enigste nadeel is die nabygeleë pad en padgeraas wat mens 24 uur hoor. Andersins is dit puik!

Vanessa V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V

Pragtige huis, baie netjies, kwaliteit geriewe.

Sal definitief weer 'n bespreking maak.

Jp D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp D

Perfekte plek om net af te skakel en die mooie natuur te beleef.

Plek is baie skoon en baie veilig, mens vergeet kompleet van als en is naby genoeg aan Sabie en Graskop as mens die adventure wil beleef van daai areas.

Monique C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique C

Baie mooi plekkie wat 'n wonderlike atmosfeer skep.

Naby 'n paar lekker besienswaardighede.

Swallows House se terugvoer

Baie dankie vir wonderlike woorde word opreg waardeer.

Swallows House
Goolam M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Goolam M

The stay was exceptional.

The area was breathtaking and beautiful. Staff were ever so friendly and helpful. Definitely recommend it for a peaceful destination.

Mark S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark S

Rustig en veilig.

Die huis is goed geleë met uitsig oor die dam. Alles wat jy benodig is daar. Lugversorger was 'n bonus.

Michelle D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Wonderlike plek met fantastiese uitsig!

Baie skoon en netjies! Sal definitief Swallows House weer besoek en aanbeveel!

Phakisho M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phakisho M

Swallows House lives up to its marketing.

Swallows House is an ideal venue for relaxing and distressing from noise of the world. Ideal for family or with friends or partner. It has all the facilities for a self-catering guesthouse. It boats beautiful views of the lake on the balcony.

Johan N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Baie lekker gebly in 'n baie mooi plek en rustige omgewing wat ons beslis weer sal gebruik.

Swallows House is 'n pragtige, netjiese en gerieflike vakansiehuis in 'n baie mooi omgewing. Alles was reg met ons aankoms. Ons kon heerlik uitrus en soggens na die visarend luister. Plekke om te besoek is sommer naby. Ons sal Swallows House baie maklik aanbeveel en weer kies indien ons in die omgewing kom vakansie hou.

Terrence H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terrence H

Perfect paradise.

We spent 5 idyllic days at Swallows House with our 2 adult children. The house is ideally situated with a lovely view of the dam from the very comfortable stoep hammock. The colony of mongoose that greeted us on our first day was a treat as were the monkeys that entertained us most mornings! Monica's decor style and attention to detail makes for an incredibly comfortable home from home experience with a gourmet kitchen well-equipped with everything we needed. Swallows House is well situated for a day visit to the Kruger National Park and surrounding tourist sites. We had a lovely time and wouldn't hesitate to recommend staying at this little piece of paradise.

Swallows House se terugvoer

I what to thank you for the beautiful review, it truly makes me so happy to hear that my guest enjoyed there stay, and that you love Swallows house.
Please feel free to book again. Guest like you are always more than welcome

Swallows House
Rene S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S

Net waar jy wil wees.

Alles so smaakvol. Oop plan laat mens asem haal. Die rustigheid is oorweldigend. Ons sal beslis weer gaan!

Marius V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Huis met 'n uitsig oor jou eie dam.

Dit is die regte plek as jy net wil rus en ook sommer die omgewing verken. Die huis is baie goed toegerus met alles en meer as wat jy nodig mag hê. Bring net jou kos en eie vuurmaakhout.

Jurie B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie B

Bly mooi en luilekker in 'n pragtige omgewing en goed toegeruste huis.

Swallows House is 'n heerlike huis om in te ontspan en rustig te wees. Die huis is baie goed toegerus met goeie breekgoed en kombuisware. Mooi, duursame meubels en goeie kwaliteit linne dra by om dit 'n besondere plek te maak. Ons het 'n probleem met DStv gehad wat onmiddellik deur Monica aangespreek en opgelos is.

Elize E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E

Ongelooflik!! Ons gaan definintief weer besoek.

Ons as gesin het dit onsettend baie geniet, ons het absuluut net gerus terwyl ons 'n pragtige uitsig gehad het. Dit is een van die beste plekke wat ons al besoek het. Dit het 'n baie "homey" gevoel. Die eenheid is baie netjies, die enigste probleem is dat die dakwaaiers wat raas en die stel-spoed is ook net stukkend. Die ander voorstel is dat daar net 'n skerper lig buite geplaas word om te braai.

Penny M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny M

It was amazing!

The place was too beautiful!

Hugo S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo S

Stukkie hemel op aarde.

Rustig in die natuur, naby alles maar ver genoeg om te ontspan. Beslis 'n aanbeveling.

Nina J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina J

Rustige wegbreek sonder om van ander mense bewus te wees.

Groot huis, pragtige patio, restaurant op perseel. Spa vir behandelings, sunset cruise op die Da Gama Dam. Wandelpaadjies met pragtige voëllewe.

Stella V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella V

Home away from home.

Dit was vir ons 'n fantastiese wegbreek - Hulala Lakeside Lodge kan miskien net bietjie strenger wees oor geraas, aangesien daar 'n huis was wat verskriklik geraas het.

Kobus W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus W

Verblyf baie aangenaam, dit wat jy sien is wat jy kry.

Toe ons die huis betree, toe weet ons, hier gaan ons lekker bly. Die huis is smaakvol toegerus, alles werk en is baie skoon. Die omgewing is baie stil, die natuur tot teen die huis. Baie voëls om na kyk. Personeel van die lodge baie vriendelik en behulpsaam, heerlike etes by hotel geniet. Die spa was baie verkwikkend. Kan Swallows House enige tyd aanbeveel.

Kutlwano M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kutlwano M

Very quiet and neat place. No hassles with needed extra things.

Always a joy to come here. Very relaxed and private.

James R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James R

It was beautiful and very nice - keep up the good work.

I will definitely recommend this place to anyone. It is clean and beautiful and the staff is very professional.

Hester D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester D

Pragtig en rustig.

Baie dankie, altyd vinnig met reaksie op navrae en baie behulpsaamheid.

Marie' D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie' D

Pragtige huis. Ideaal geleë.

Swallows House is 'n pragtige wegbreekplek met 'n asemrowende uitsig. Ons sal definitief teruggaan.

Astrid B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid B

Prachtige accommodatie met mooi uitzicht en vriendelijk personeel.

Inrichting van huis is mooi en ruim. Op de compound is een restaurant waar je lekker kunt eten en er is een zwembad. Op het meer kun je varen en vissen. Perfecte uitvalsbasis voor krugerpark en omgeving Hazyview.

Katlego M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katlego M

I love how the pictures in the page are a true representation of the house, beautiful.

I give this place 5 out of 5, the utility supplies and self-catering is good. The room was big enough, the view great and the location is perfect to go around and see the province.

Carla V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V

Uitstekende verblyf.

Swallows House sal enige tyd aanbeveel word. Pragtige verblyf met mooi uitsig.

Reinet P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinet P

Beslis die moeite werd.

Swallows House is vir seker waarde vir geld, netjies en skoon met 'n uitstekende ligging - Monica is deurentyd vriendelik en behulpsaam - baie dankie!

Charles R - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles R

Pragtige plek!

Ons het baie van die plek gehou, aangenaam verras!

Lynette J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette J

Pragtige huis, met unieke dekor elemente.

Die huis is ruim en goed toegerus en goed beplan met pragtige en suite-badkamers. Ons het ons verblyf baie geniet. Die enigste nadeel is die hoorbaarheid van die verkeer op die R40 as jy buite op die dek sit.

Johan J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J

Baie goeie ontspanning gewees.

Ontvangs was baie onprofessioneel en abrubt. Het met Monica dit opgevat.

Yogesh P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Yogesh P

Place was clean and comfortable.

Amazing views and very peaceful. House was just perfect.

André P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
André P

Een groot teleurstelling.

Die feit dat ons 'n 36 uur kragonderbreking gehad het weens 'n landgoed kragboks wat probleme gegee het, verdwerg al die goeie eienskappe van die verblyf. Die oordbestuurder se kommunikasie met ons oor die probleem en vordering met die herstelwerk was uiters gebrekkig. Verder was daar geen navraag van sy kant oor hoe hy ons kon bystaan. Bv voorsiening van kerse, aanbod van yskas geriewe, ens. Onder normale omstandighede sou ons ons verblyf kon geniet.

Bernard E - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard E

Netjies, ruim en sentraal geleë.

Goed toegerus, ruim en baie netjies. Baie sentraal om omgewing en Krugerwildtuin te besoek.

Tanya V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Baie netjiese, huislike nessie!

Baie dankie vir 'n uitsonderlike gesellige huis met alles wat ons nodig het. Ek en my man het die skoon en netjiese nessie baie geniet! Baie dankie aan LekkeSlaap en Monica vir 'n heerlike kuier!

Helga D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga D

Voel soos by die huis, baie gemaklik.

Baie behulpsame kantoor personeel. Veiligheidsbeamptes baie behulpsaam en besonder vriendelik. Huis baie goed ingerig, met alles wat benodig word. Baie gemaklik en gerieflik.

Okkie F - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Okkie F

Mooi en lekker.

Dankie, dit was 'n awesome ervaring! Die hulp van LekkeSlaap en die goeie diens maak alles net maklik en lekker.

Jurie B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie B

Heerlik rustig, pragtige omgewing en goed toegeruste huis.

Ons het die vyf dae in Swallows House terdeë geniet. Die huis is baie goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Ons beveel dit met vrymoedigheid aan.

Jeannette V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette V

Lieflike plaashuisie met lekker stoep en mooi uitsig.

Heerlik gebly. Huisie het alles wat mens nodig het. Net nie wasmasjien, maar wel tuimeldroër.

Christopher R - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher R

A very peaceful, relaxed stay out in the Wilderness.

Da Gama Dam is an amazing place to stay at. Swallows House is ideally situated on the hill giving you an amazing view everyday you stay there. Very peaceful and tranquil. Exactly what we needed. The house itself was well stocked with décor and furniture. Thanks TravelGround.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Edna-plaas, Dagama Dam, Hazyview, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0YTMzYjE0LWNhYWItNDVlMC05YmY4LTEwMDU4YjMyZTJhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 96 5 1 5 Farm Edna Dagama Dam 1240 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -25.158045641653 31.015176773071

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang