Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swallows Nest 2 Plum Tree Cottage

B&B
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gamassistraat 26, Storms River Village, 6308, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Swallows Nest 2 Plum Tree Cottage is sentraal in die skilderagtige Storms River Village geleë, naby plaaslike besienswaardighede, restaurante en aktiwiteite in die hartjie van die Tsitsikamma. Dit bied die ideale rustige wegbreek aan 'n paartjie.

Die knus kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Buite is daar 'n stoep met 'n Weber-braai en sitplek. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.

Aktiwiteite in die omgewing sluit stap in die ongerepte Tsitsikamma-woud of Tsitsikamma Nasionale Park in en opwindende aktiwiteite soos boomtoptoere, Zipline, tjoepry, die wêreld se hoogste reksprong vanaf die Bloukransbrug, Segway-toere en fietse huur om die Tsitsikamma te verken. Monkeyland, Birds of Eden Bird Sanctuary en die Elephant Sanctuary is ook net 'n entjie se ry ver. Veilige parkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Henry Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 43

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Gamassistraat 26, Storms River Village, 6308, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gamassistraat 26, Storms River Village, 6308, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07cefeab63a35b8a2a191abafd64fa9666dfa277efe461368a494711e91da80217b82be05a116709c4be0dfa56961b8119d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 26 Gamassi Street Storms River Village 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.959261085507 23.944722857257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang