Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swallows Nest 5 Snowdrop Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gamassi-straat 26, Storms River Village, 6308, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Swallows Nest 5 Snowdrop Cottage is sentraal in die skilderagtige Storms River Village, naby besienswaardighede, restaurante en aktiwiteite in die hartjie van Tsitsikamma geleë. Dit bied selfsorgverblyf en is perfek vir 'n rustige wegbreek vir vriende of 'n klein gesin.

Dié knus kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en die en suite-badkamer het 2 deure wat beteken dat gaste in beide slaapkamers dit kan gebruik.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, vierplaatstoof, ketel, broodrooster, 'n yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is 'n stoep met 'n braai-area en buitesitplek, asook 'n gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Natuurliefhebbers en voëlkykers kan staptogte in die ongerepte Tsitsikamma-woude of Tsitsikamma Nasionale Park geniet. Aktiwiteite in die omgewing sluit Treetop Canopy Tours, Tsitsikamma Falls Zipline, Black Water Tubing, die wêreld se hoogste bungy-spring vanaf die Bloukransbrug, Segways, of huur 'n fiets en ontdek die Tsitsikamma in. Monkeyland, Birds of Eden Bird Sanctuary en die Craggs Elephant Sanctuary is net 'n kort rit ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Henry Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 43

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Gamassi-straat 26, Storms River Village, 6308, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gamassi-straat 26, Storms River Village, 6308, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50b9687e28ec0b8a732a30efc686d3bf83f646d9163631fa3112b79563953ba4265a56e5ae597a26a2b75102f5cbd89d38e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 3 mense 26 Gamassi Street Storms River Village 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.971255994236 23.886897405612

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang