Swallows Nest 6 Rose Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gamassistraat 26, Storms River Village, 6308, Oos-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Swallows Nest 6 Rose Cottage is sentraal in die skilderagtige Storms River Village, naby alle plaaslike besienswaardighede, restaurante en aktiwiteite in die hartjie van die Tsitsikamma geleë. Dit is die ideale rustige wegbreek vir 'n paartjie.
Die knus kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea het teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel, lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Buite is daar 'n stoep met 'n Weber-braai en sitplek. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.
Aktiwiteite in die omgewing sluit stap in die ongerepte Tsitsikamma-woud of Tsitsikamma Nasionale Park in en opwindende aktiwiteite, soos boomtoptoere, Zipline, tjoepry, die wêreld se hoogste reksprong vanaf die Bloukransbrug, Segway-toere en fietse huur om die Tsitsikamma te verken. Monkeyland, Birds of Eden Bird Sanctuary en die Elephant Sanctuary is ook net 'n entjie se ry ver. Veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
- Kaggel
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Henry Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 44
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Gamassistraat 26, Storms River Village, 6308, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Stormsrivier Tuinroete Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gamassistraat 26, Storms River Village, 6308, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang