Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swallows Nest 7 Blackwood Cottage

B&B
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gamassi-straat 26, Storms River Village, 6308, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Swallows Nest 7 Blackwood Cottage is sentraal in die skilderagtige Storms River Village, naby alle besienswaardighede, restaurante en aktiwiteite in die hartjie van die Tsitsikamma geleë. Dit bied B&B-verblyf en is perfek vir 'n rustige wegbreek vir vriende of 'n klein gesin.

Dié knus kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die oopplan-leefarea is met teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Buite het gaste toegang tot 'n stoep met 'n braai-area en bykomende buitesitplek. Daar is 'n gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Hierdie verblyf is ideaal vir natuurliefhebbers en voëlkykers en gaste kan rustige staptogte in die ongerepte Tsitsikamma-woude of Tsitsikamma Nasionale Park geniet. Aktiwiteite in die area sluit Treetop Canopy Tours, Tsitsikamma Falls Zipline, Black Water Tubing, die wêreld se hoogste rekspring van die Bloukransbrug af, Segways, huur 'n fiets en ontdek die Tsitsikamma in en daar is verskeie besienswaardighede. Monkeyland, Birds of Eden Bird Sanctuary en die Craggs Elephant Sanctuary is net 'n kort rit ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Henry Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 43

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Gamassi-straat 26, Storms River Village, 6308, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gamassi-straat 26, Storms River Village, 6308, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9da6874f7d8a6ae3618ec626c2f83c97c8f1051a3f8bc7e6824ab740bdd9996173cde475ff4d8845f2abaad338c46970cb91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense 26 Gamassi Street Storms River Village 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.971266155708 23.88688445899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang