Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swallows Nest Chalet

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Anneke D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Best honeymoon destination! My husband and I spent a week honeymooning in the mountains. Swallows Nest Chalet was the perfect place to stay! From the cosy fireplace, spectacular views and privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jimmy R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Relaxing. The house had everything you need. It was a perfect base to explore all the passes. We will definitely go back for a few more days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Goed geleë en vriendelike diens. Dis naby Rhodes as jy die dorpie wil verken. Ander aktiwiteite naby: Naudes Nek-pas. Tenahead lodge, Carlisle Hoek-pas en Volunteershoek-pas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Baie goed. Wonderlike uitsig. Gesellige blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Mooi uitsig oor die berge. Baie skoon netjiese plekkie, eienaar baie ons op hoogte gehou op WhatsApp, sal dalk net warm water bottels of warm kombers voorstel, daar's wel 'n kaggel, maar moeilik om die vuur deur die nag te brand, het redelik koud geword daar. Die res was als pragtig, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Louis S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Amazing. Thanks to Hylton and Sunelle for sharing this lovely view and special place. Rhodes and Swallows Nest chalet is worth visiting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2022

Great views, terrible road, rustic cottage. Although the views were great and the town of Rhodes very interesting, it was not worth the terrible 64 km dirt road. On top of that, we had to drag our luggage up about fifty uneven steps. The cottage itself was okay but very basic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tineke M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2022

Baie lekker en netjiese plek. Is wel klein, maar voldoende. Let op dat die trappies vanaf die motor na die huisie wel 'n uitdaging is vir ouer mense. Die uitsig is egter pragtig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Lieflike plek in die berge met mooi uitsigte en waar jy kan rus in vrede. Sunelle en Hylton baie gaaf. Het verblyf baie geniet. plek is goed geleë in die berge. Mens kan net lekker ontspan en die uitsigte geniet of jy jy kan ook bietjie stap en die omgewing verken. Sunelle en Hylton is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Rustig met asemrowende uitsigte. Die chalet is geleë teen 'n berghang. Fantastiese uitsigte van berge en strome kan verwag word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sunelle Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 78

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grace Hill Farm, R396, Rhodes Village, 9787, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWEvFL3n8yma5yN7QgJf5kMS7GW6XRAeOdKu9wjc0f7ZumwuIKA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Grace Hill Farm R396 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.783829833333 27.998196944444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang