Swallows Nest
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Louise S - Sep 2024
Algehele gradering
Uitstekende plekkie.
Swallows Nest se terugvoer
Baie dankie Louise
Ons waardeer dit so baie. Was lekker om julle by ons te hê.
Hennie T - Feb 2024
Algehele gradering
Ons was op pad Kaap toe en het lekker uitgerus.
Swallows Nest se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit baie.
Ilze E - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend, wonderlike tuin en verblyf super netjies.
Swallows Nest se terugvoer
Baie dankie, Ilze. Ons waardeer dit baie.
Almal by Swallow's Nest sê baie dankie.
Annalize N - Mei 2024
Algehele gradering
Ons het baie welkom en tuis gevoel al was dit net vir een aand!
Swallows Nest se terugvoer
Baie dankie
Steven C - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlik sal weer boek.
Swallows Nest se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit baie.
Anne-marie D - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige nag geniet.
Swallows Nest se terugvoer
Baie dankie Anne-Marie. Ons waardeer dit baie.
Hannelize F - Jan 2024
Algehele gradering
Tranquility after facing heavy traffic all day long.
Swallows Nest se terugvoer
Thank you so much. We appreciate your review.
Riaan M - Jan 2024
Algehele gradering
Gemiddeld.
Riaan G - Sep 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Swallows Nest se terugvoer
Baie dankie.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Nadia C - Feb 2024
Algehele gradering
Groot teleurstelling
Lees meerDale Ashley H - Des 2023
Algehele gradering
Stunning spot, safe and clean. Great hosts.
Swallows Nest se terugvoer
Thank you, Dale. We appreciate your support and review. Hope to see you again.
Bianca P - Nov 2023
Algehele gradering
Asemrowend.
Swallows Nest se terugvoer
Baie dankie. Ons is baie bly dat hulle dit geniet het. Was net 'n plesier.
Johan V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie rustige area en 'n mooi perseel en tuin.
Swallows Nest se terugvoer
Baie dankie Johan ons waardeer dit baie
Johan D - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf en kuier!
Swallows Nest se terugvoer
Dankie Johan Altyd lekker om mooi boodskap te kry
Hennie N - Jul 2023
Algehele gradering
Oase in die Karoo.
Swallows Nest se terugvoer
Baie dankie ons hoop om julle gou weer te sien.
Astrid V - Jul 2023
Algehele gradering
Absolutely beautiful place. Tranquil and spacious.
Swallows Nest se terugvoer
Thank you so much.
Santa M - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik geslaap.
Swallows Nest se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie
Ons waardeer dit.
Winny B - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Swallows Nest se terugvoer
Wow baie dankie Winny ons waardeer dit op reg.
Hadassah P - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en veilig. Waarde vir geld.
Swallows Nest se terugvoer
Dankie vir julle mooi resensie .hoop om julle weer te sien
Elrike V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Swallows Nest se terugvoer
Baie dankie Ons waardeer dit op reg
Petrus V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Swallows Nest se terugvoer
Baie dankie Petrus
Susann S - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf.
Swallows Nest se terugvoer
Baie dankie Susann.
Koot S - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike stil en veilige plek.
Swallows Nest se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Hoop ons sien julle weer. Mooi dag
Phthessa J - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon. Stylvol. Veilig. Gerieflik.
Swallows Nest se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie, ons waardeer dit baie .hoop om jullle weer te sien .
Wilna V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik, 'n oase in Laingsburg.
Swallows Nest se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer dit baie.
San-marie C - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik, baie mooi en netjies.
Lees meerSwallows Nest se terugvoer
Baie dankie, San- Marie. Dit is altyd lekker om positiewe terugvoering te kry. Ons almal hier by Swallows Nest waardeer dit opreg.
Albert C - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Swallows Nest se terugvoer
Baie dankie Albert. Ons waardeer dit baie.
Stefanus B - Aug 2023
Algehele gradering
Nice and quiet.
Swallows Nest se terugvoer
Baie dankie.
Fouché J - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker en aan te beveel!
Swallows Nest se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit baie.
Peter L - Sep 2023
Algehele gradering
Comfortable overnight stay.
Swallows Nest se terugvoer
Thank you for your nice review Sorry about the noise upstairs We working on the problem.
Sue B - Jul 2023
Algehele gradering
We were pleasantly surprised and really enjoyed our time at Swallows Nest, we will be back.
Swallows Nest se terugvoer
Thank you for a great review. We appreciate it, dearly.
Hennie V - Okt 2023
Algehele gradering
Regtig 'n mooi plek met 'n tropiese tuin soos jy nie in die Karoo sal verwag nie.
Swallows Nest se terugvoer
Baie dankie Hennie vir jou mooi review. Glo my, ons sal sorg vir die ys en wynglase. Baie dankie vir die raad. Dit help baie.
Gary R - Okt 2023
Algehele gradering
A distinct lack of interest in their guests.
Annette V - Jan 2023
Algehele gradering
Teleurstellend.
Swallows Nest se terugvoer
Oor die veil vloer is ons jammer. Ek aanvaar die klagte en sal let op blinker vloere. Die stort is agter 'n toe deur en privaat. Dit het nie nog glas nodig nie en is groot genoeg.
Wessie W - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig, voel jy is in die natuur.
Swallows Nest se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit opreg.
Sien uit na julle volgende kuier.
Elzana B - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtig, skoon, netjies en rustig.
Lees meerSwallows Nest se terugvoer
Baie dankie Elzana vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg. Die krag onderbrekings neek als op. Bly ons kon dit uitsorteer en ons werk aan die probleem sodat dit nie weer gebeur nie.
Muller S - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was baie netjies en die mense was baie vriendelik en behulpsaam.
Swallows Nest se terugvoer
Baie dankie vir n wonderlike resensie. Dit is altyd lekker om te weet dat gaste ons plek geniet het. Kom gerus weer, ons sien uit daarna om u weer te ontvang. Groete
Salet S - Des 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Swallows Nest se terugvoer
Baie dankie.
Johan H - Nov 2022
Algehele gradering
Het aan ons verwagtinge voldoen.
Swallows Nest se terugvoer
Baie dankie Ons waardeer dit opreg
🌸
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeck-straat 50, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang