Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swallows Nest

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Louise S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekende plekkie. Sjoe, 'n mooi plek soos daai pas amper nie in daardie dorp nie. Dis so mooi! Beddegoed is als net uit die boonste rakke! Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Swallows Nest
Baie dankie Louise Ons waardeer dit so baie. Was lekker om julle by ons te hê.

Hennie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ons was op pad Kaap toe en het lekker uitgerus. Ons het baie lekker hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Swallows Nest
Baie dankie, ons waardeer dit baie.

Ilze E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uitstekend, wonderlike tuin en verblyf super netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Swallows Nest
Baie dankie, Ilze. Ons waardeer dit baie. Almal by Swallow's Nest sê baie dankie.

Annalize N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Ons het baie welkom en tuis gevoel al was dit net vir een aand! Ons het so lekker gebly en was aangenaam verras om al die moeite te sien wat ingegaan het om ons so tuis en welkom te laat voel. Baie dankie vir al die ekstra moeite wat julle vir ons gedoen het! Waardeer dit opreg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Swallows Nest
Baie dankie

Steven C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Wonderlik sal weer boek. Baie lekker gebly. Vriendelike mense en goeie diens. Die ontbyt is ook uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Estelle
Swallows Nest
Baie dankie, ons waardeer dit baie.

Anne-marie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Rustige nag geniet. Baie dankie vir die goeie ontvangs. Het net een nag oornag. Maar dit was baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Swallows Nest
Baie dankie Anne-Marie. Ons waardeer dit baie.

Hannelize F
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Tranquility after facing heavy traffic all day long. We enjoyed our stay very much. After a long day on the road, we were able to stretch our legs by walking around on the property, and afterwards we enjoyed time outside on the veranda. The bed was extremely comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Estelle
Swallows Nest
Thank you so much. We appreciate your review.

Riaan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Gemiddeld. Die verblyf was baie lekker, maar ongelukkig het die ontvangspersoneel die indruk geskep dat ons net moet inboek en klaarkry en hulle was nie baie behulpsaam nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan G
1 nag Saam met vriende
4.2
Sep 2024

Baie gerieflik. Baie lekker gebly en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Swallows Nest
Baie dankie.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 50, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a3a0a22e355faaf1ca34ae1b9413f684b694f4a9017a7fb9613af9452af0fe03b021b706ee6d3ff0fa67c4cf28398f9f5ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 50 Van Riebeeck Street Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.1895935 20.8607635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang