Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swallowtail Country Estate

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Erna G
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Perfekte verblyf vir 'n groep stappers. Goeie diens, gemaklike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Swallowtail Country Estate
Swallowtail Country Estate
Baie dankie Erna. Julle, was net n plesier. Sien julle graag weer. Ansie

Berto W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Lieflike kothuis met warm kaggel en pragtige tuin. Ons 3 aande verblyf in die Melody Cottage was heerlik en ons het niks kort gekom terwyl ons daar was nie. Die komplimentere kraffie sjerrie was 'n heerlike verrassing. Ons het vooraf met Ansie gereel vir hout vir die kaggel en dit was lekker om sommer met die intrapslag 'n vuurtjie te kon maak en die koue so te verdryf. Die pragtige tuin is 'n groot bonus en dit was lekker om die hoenders wat rustig daar rondgestap het, dop te hou. Alles was netjies en ons sal Swallowtail beslis aanbeveel vir ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Swallowtail Country Estate
Swallowtail Country Estate
Good day Berto Thank you so much for your positive feedback. We really enjoyed having you staying at Swallowtail. Really happy that you enjoyed your stay. Hope to see you in the near future. Kind regards Ansie Klaassen

Mark Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

A wonderful comfy and beautiful place. The hosts were happy to go over and beyond what was expected. And a special thanks for doing our laundry on New Years Day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Swallowtail Country Estate
Swallowtail Country Estate
Thank you for your kind words. We are so grateful that you enjoyed your stay. We really do our best to let our guests feel at home. Hope to host you again in the near future. Have a blessed 2022.

Deidre N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

Warm and homely. We had a beautiful stay and would recommend your place anytime. Warm and friendly hosts. I absolutely love your place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Swallowtail Country Estate
Swallowtail Country Estate
Dear Deidre I am really glad to hear that you enjoyed your weekend. We really try to do our best and let people feel at home. Thank you for your positive feedback. Would love hosting you again. Kind regards Ansie Klaassen Swallowtail Country Estate

Dr A V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2020

Die houthuis was romanties. Goed toegerus, heerlike bed en linne. Privaat en ruim.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Swallowtail Country Estate
Swallowtail Country Estate
Goeie dag Ben, Dankie vir julle terugvoer. Lyk my ek sal moet iets doen aan"Customer Service" Ek weet 5 sterre kan nie altyd behaal word nie, maar is bokommerd dat jy dit vir my gegee het by "Custermer Service" Sal moet uitvind waar ek fouteer. Waslekker om julle hier te ontvang. Hoop om julle weer eendg te sien. Lekker bly Ansie Klaassen

Susan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Rustige omgewing en baie veilig. Baie netjies. Ons het heerlik gerus en ek sal dit aanbeveel vir enige persoon. Baie dankie aan die webtuiste en Ansie van Swallowtail Country Estate.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Swallowtail Country Estate
Swallowtail Country Estate
Goeiedag Susan, Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Dit was so lekker om julle hier te ontvang. Hoop om jul gou weer te sien. Is dit moontlik dat jy hierdie vir my ook op Tripadvisor sal plaas. Sal dit baie waardeer. Julle moet mooi loop en voorspoed vorentoe. Groetnis Ansie Klaassen Swallowtail

Francois K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2019

Ons verblyf in 'n pragtige omgewing naby alles geniet. Die bestemming, hoewel redelik afgeleë, is 'n magiese plek om vol verrassings te besoek. Die uitsig en tuine is ongelooflik. Wees op 'n Saterdag daar om die markte by te woon. Ek het die kleiner een verkies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Swallowtail Country Estate
Swallowtail Country Estate
Goeie dag Francois. Ek waardeer jou terugvoer geweldig baie. Regtig bly julle het jul tydjie by ons geniet. Al wat ek oor bekommerd is, is die 4 sterre by "cleanliness" Was daar iets verkeerd. Ek sal graag wil hoor om daarna uit te kyk. Ek probeer regtig my uiterste dat alles skoon moet wees. Julle moet lekker bly en voorspoed vorentoe. Groetnis Ansie Klaassen Swallowtail

Pl V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2018

Vriendelike en gasvrye verblyf. Gasvrye verblyf in pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Swallowtail Country Estate
Swallowtail Country Estate
Goeie dag PI Dankie vir die mooi boodskap. Ek is baie bly julle het dit geniet. Net bekommerd oor die veiligheid. Lekker naweek vir julle. Groetnis Ansie Klaassen

Pieter E
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2017

Fenomenaal. Ongelooflike mense wat Swallowtail hardloop. Pragtig, skoon, hulpvaardig en baie vrygewig teenoor ons jonges.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Swallowtail Country Estate
Swallowtail Country Estate
Goeie dag Pieter, Baie dankie vir jou mooi berig oor julle verblyf hier. Ons probeer hard en dit is dus lekker om bietjie erkenning te kry. 'n Baie voorspoedige en geseende 2018 vir julle. Groetnis, Ansie Klaassen

Tersia G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2017

Baie lekker, snoesige verblyf teen billike prys. Baie lekker gekuier saam met ons vriende, veilige, snoesige verblyf. Baie netjies. Sal sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Swallowtail Country Estate
Swallowtail Country Estate
Goeie dag Tersia, Baie dankie vir die mooi woorde oor ons verbly plek. Ons waardeer dit baie. Ek hetnou eers hierdie boodskap gesien van Julie. Jammer nie eerder geantwoord nie. Mooi bly en 'n wonderlike 2018 vir julle. Groetnis. Ansie Klaassen.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Swallowtail
Country Estate ...

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Swallowtail Country Estate, Hoofweg 1B, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96368ebfd21934329ac88042c5bbb71a100abff6295cf7fbc3069d39c20faf67b42e4bcf0986bfd2d2e6061f2af36fb8bb66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Swallowtail Country Estate 1B Main Road 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -32.601200175309 26.937328050263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang