Swallowtail Country Estate
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Swallowtail
Country Estate ...
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Erna G - Okt 2023
Algehele gradering
Perfekte verblyf vir 'n groep stappers.
Swallowtail Country Estate se terugvoer
Baie dankie Erna. Julle, was net n plesier. Sien julle graag weer.
Ansie
Berto W - Jun 2023
Algehele gradering
Lieflike kothuis met warm kaggel en pragtige tuin.
Lees meerSwallowtail Country Estate se terugvoer
Good day Berto
Thank you so much for your positive feedback. We really enjoyed having you staying at Swallowtail. Really happy that you enjoyed your stay. Hope to see you in the near future.
Kind regards
Ansie Klaassen
Mark Y - Jan 2022
Algehele gradering
A wonderful comfy and beautiful place.
Swallowtail Country Estate se terugvoer
Thank you for your kind words. We are so grateful that you enjoyed your stay. We really do our best to let our guests feel at home. Hope to host you again in the near future. Have a blessed 2022.
Deidre N - Aug 2020
Algehele gradering
Warm and homely.
Swallowtail Country Estate se terugvoer
Dear Deidre
I am really glad to hear that you enjoyed your weekend. We really try to do our best and let people feel at home.
Thank you for your positive feedback.
Would love hosting you again.
Kind regards
Ansie Klaassen
Swallowtail Country Estate
Dr A V - Jan 2020
Algehele gradering
Die houthuis was romanties.
Swallowtail Country Estate se terugvoer
Goeie dag Ben,
Dankie vir julle terugvoer. Lyk my ek sal moet iets doen aan"Customer Service" Ek weet 5 sterre kan nie altyd behaal word nie, maar is bokommerd dat jy dit vir my gegee het by "Custermer Service" Sal moet uitvind waar ek fouteer.
Waslekker om julle hier te ontvang. Hoop om julle weer eendg te sien.
Lekker bly
Ansie Klaassen
Susan S - Jul 2019
Algehele gradering
Rustige omgewing en baie veilig.
Swallowtail Country Estate se terugvoer
Goeiedag Susan,
Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Dit was so lekker om julle hier te ontvang. Hoop om jul gou weer te sien.
Is dit moontlik dat jy hierdie vir my ook op Tripadvisor sal plaas. Sal dit baie waardeer.
Julle moet mooi loop en voorspoed vorentoe.
Groetnis
Ansie Klaassen
Swallowtail
Francois K - Okt 2019
Algehele gradering
Enjoyed our stay in a beautiful setting close to everything.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons verblyf in 'n pragtige omgewing naby alles geniet.
Die bestemming, hoewel redelik afgeleë, is 'n magiese plek om vol verrassings te besoek. Die uitsig en tuine is ongelooflik. Wees op 'n Saterdag daar om die markte by te woon. Ek het die kleiner een verkies.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Swallowtail Country Estate se terugvoer
Goeie dag Francois.
Ek waardeer jou terugvoer geweldig baie. Regtig bly julle het jul tydjie by ons geniet. Al wat ek oor bekommerd is, is die 4 sterre by "cleanliness" Was daar iets verkeerd. Ek sal graag wil hoor om daarna uit te kyk. Ek probeer regtig my uiterste dat alles skoon moet wees.
Julle moet lekker bly en voorspoed vorentoe.
Groetnis
Ansie Klaassen
Swallowtail
Pl V - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelike en gasvrye verblyf.
Swallowtail Country Estate se terugvoer
Goeie dag PI
Dankie vir die mooi boodskap. Ek is baie bly julle het dit geniet. Net bekommerd oor die veiligheid.
Lekker naweek vir julle.
Groetnis
Ansie Klaassen
Pieter E - Des 2017
Algehele gradering
Fenomenaal.
Swallowtail Country Estate se terugvoer
Goeie dag Pieter,
Baie dankie vir jou mooi berig oor julle verblyf hier. Ons probeer hard en dit is dus lekker om bietjie erkenning te kry. 'n Baie voorspoedige en geseende 2018 vir julle.
Groetnis,
Ansie Klaassen
Tersia G - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker, snoesige verblyf teen billike prys.
Swallowtail Country Estate se terugvoer
Goeie dag Tersia,
Baie dankie vir die mooi woorde oor ons verbly plek. Ons waardeer dit baie.
Ek hetnou eers hierdie boodskap gesien van Julie. Jammer nie eerder geantwoord nie.
Mooi bly en 'n wonderlike 2018 vir julle.
Groetnis.
Ansie Klaassen.
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Swallowtail Country Estate, Hoofweg 1B, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang