Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swan Gables

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.0
Pierré D
1 nag Saam met vriende
3.4
Jan 2022

Onaangenaam. Gasvrou nie baie vriendelik, huisreëls onvanpas. Geriewe baie snaaks uitgelê.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Mari S
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2021

Klein maar gemaklik. Ons het vinnig oornag en het nie baie nodig gehad nie, maar ek sou graag meer tyd daar spandeer. Baie goed toegerus, al is die plekkie klein. Baie moeite gedoen om insekte buite te hou, en ons kon heerlik slaap met oop vensters. Veilige parkeerplek, en lekker erf, heerlik vir kleiner kinders om te verken.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2021

Waarde vir geld vir die doel waarvoor ons die verblyf in Botrivier benodig het. Swan Gables het ons geakkommodeer, nadat hulle eintlik vol bespreek was, baie dankie. Kamer was skoon en netjies. Toiletpapier het opgeraak, maar is dadelik aangevul nadat ons dit aangemeld het (daar was nie 'n ekstra rol nie). Stortwater was koud, maar gas is ook dadelik vervang nadat ons dit aangemeld het. Ligte in kamer was baie dof en ons moes ons eie beligting gebruik. Vreemde rioolreuk is opgemerk as die badkamer se waaier aan was. Water by wasbak het 'n metaalsmaak. Nie seker of dit geskik is vir drink nie. Geluide van kamer langsaan kon duidelik gehoor word. Nogtans was die verblyf funksioneel, dankie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Henriette L
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2021

Gemiddeld. Die kamer was ruim en netjies, maar daar was nie warm water nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

David W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Sien sterre. Skoon en bekostigbaar, perfek vir vinnige ’n oornagstop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evangeline W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Very serene- relaxing. I would go back anytime. Country folks are so warm and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Nov 2020

Enjoyed my stay at Pool house, Swan Gables. They were very helpful when I phoned to inform them I will be late booking in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor L
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2020

Close to the venue and hosts were accommodating. Communication was good and could accommodate our requests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tania N
Kort verblyf
5.0
Aug 2019

It was precisely what I needed! Friendly reception, kind and hospitable hostess clean and functional stay. Beautiful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2019

Baie vriendelike en hulpvaardige tannie. Sal definitief aanbeveel vir oornag as jy ver reis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thea
Swan Gables
It was a pleasure hosting Lizette and her spouse. They will be welcome anytime.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hooflaan 16, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmNTRiY2M4LTdhNTEtNGQ1YS04MDQ4LWY5YTAyNGJlOTc3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 2) 41 5 1 4 16 Main Avenue Botrivier 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.225825 19.206706

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang