Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swan-lake

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Martin C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Absoluut waarde vir geld gewees. Wat 'n groot verrassing was die naweek gewees. Ons het in die lodge kamer gebly en dit het al ons verwagtinge oortref. Dit was skoon en baie smaakvol gemeubileer. Alles was in plek. Ons is baie vriendelik deur die eienaar ontvang. Die kamer was gereed met heerlike strelende musiek, die verwarmer was aan om die kamer lekker warm te maak, asook die elektriese kombers op die bed. Die kos was van die beste gehalte. Heerlike boerekos. Die enigste negatiewe kommentaar was dat die naweek te vinnig verbygevlieg het. Ons sou beslis met nog 'n paar dae kon doen! Dit was beslis die moeite werd en waarde vir geld gewees. Ons sien uit na ons volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Swan-lake
Hi Martin Baie dankie vir die terugvoer. Dankie vir die lekker gesels en belangstelling. Hartsmense soos julle maak die bedryf lekker. Dit maak mens lus om die ekstra myl te stap. Groete

Simon A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Kuier gou weer. Was fantasties. Dankie vir die reëling. Salute.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Swan-lake
Hi Simon Dankie vir die goeie terugvoer, ek waardeer dit. Groete John

Desmond N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Swane-lake, it's a beautiful place, full of nature and it's a quite place and peaceful place. The customer service was wonderful and his welcome makes you to be at ease and enjoy your stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Swan-lake
Hi Yvonne Thank you so much for taking the time to review us. I really do appreciate it. Regards John

Adele V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Amazing, clean, warm. I was there in July. Delicious breakfast. Serenity, 5-star. Dit was amazing! Ons kon nie vir beter gevra het nie! Dit is 'n juweel naby die stad. Baie dankie vir die pragtige, skoon verblyf. Dankie vir die gasheer wat ons op sy hande gedra het, met die heerlikste ontbyt! Die cabin was snoesig warm en die swane was 'n absolute plesier. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Swan-lake
Hi Adele Baie, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Jou belangstelling en geselsies het my hart warm laat klop. Groete John

Cornel F
Kort verblyf
4.6
Sep 2024

Lekker geslaap, dankie julle en Swan-lake Heel lekker, veral as jy van natuur hou. Baie voëllewe, saam met die swane natuurlik. Die swane is mooi mak en maak mens sommer kalm as hulle so deur die water sweef. Vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
John
Swan-lake
Hi Cornel, Baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer dit opreg. Groete, John

Sophia M
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2024

Very pleasant. The host was very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
John
Swan-lake
Hi Sophia Thank you for the feedback. Regards John

Nico V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Mrt 2024

Dit was 'n baie lekker ondervinding al is die cabin 'n bietjie klein. Swan-lake se cabin is 'n lekker plekkie om te bly vir 'n paar nagte. Die kamer in die huis is egter nie privaat nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
John
Swan-lake
Hi Nico, dankie vir die terugvoer. Die cabin is ontwerp vir slegs 2 persone om in gerief te vertoef. Ek aanvaar dat die lodge room, hoewel nie afgesonderd is soos die cabin nie, tog voldoende privaatheid voorsien wat volledig toegerus is en geen fasiliteite deel nie, behalwe die sitkamer. Slegs ek as eienaar het toegang tot die sitkamer, maar maak nie daarvan gebruik wanneer ek gaste het nie.

Wouter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Dit was 'n uitstekende wegbreek. Swan Lake is 'n uistekende wegbreek waar ek en my vrou net kon ontspan en "recharge". Ons het twee nagte oorgebly sodat ons 'n vol dag net kon rus, en dit was presies wat ons nodig gehag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Swan-lake
Hi Wouter, baie dankie vir die terugvoering. Ek waardeer dit opreg.

Michelle D
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

The perfect haven hidden away amongst the trees in nature, in the most peaceful environment. So calming, quiet, and breathtakingly beautiful. The perfect place to get away from the city and refresh your soul! Incredible place! Peaceful, relaxing. Watching swans glide upon the water is incredibly calming. Very romantic, cosy place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Swan-lake
Hi Michelle, Thank you for the five stars. I really do appreciate the feedback. Regards, John

Markus C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Peaceful weekend break. Pleasantly surprised by the tranquil setting. The friendly reception by our host John was refreshing and the delicious breakfast served at our convenience was truly wonderful. Will certainly return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Swan-lake
Hi Markus, Thank you so much for the good review. It was a privilage to host you. Regards John

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Bend-laan 9B, Roodewal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cef7f66e48268f735c7c8b03463320c8adbd89e1c7b0762bdef2304caa2c70604240b99029ec5d34b7052004ad169dda6ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 9B, The Bend Avenue Roodewal 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.076989817524 26.342895299115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang