Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swanemeer Apartments

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Keurlaan 92, Vierlanden, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 R760 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Swanemeer Apartments bied gerieflike oornagverblyf in Durbanville. Dit is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers wat op soek is na 'n rustige wegbreek binne maklike bereik van die stad.

Verblyf word in ateljee-eenhede gebied wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV, gratis WiFi, lugversorging, mikrogolf, yskassie, broodrooster en 'n ketel in elke eenheid. Die eenhede lei na 'n balkon met 'n sitarea en 'n berguitsig.

Daar is oorgenoeg parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Stefan V
Saam met lewensmaat
5.0
An amazing stay. We had a lovely stay at Swanemeer Apartments. The rooms are very modern and have everything you need. The host was ver...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Ruan V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Die verblyf het ons verwagtinge oortref. Baie mooi, skoon en baie baie netjies. Die eienaar was baie tegemoetkomend.
Apr 2024
Charl V
Besigheidsreis
5.0
Alles was baie mooi en netjies. Sien sterre.
Feb 2024
Regina J
Saam met lewensmaat
4.8
Kan dit baie sterk aanbeveel. Baie skoon, goed ingerigte, netjiese plek. Ek sal enige dag soontoe teruggaan.
Mei 2024
Tilla V
Besigheidsreis
4.8
Modern, ongelooflik netjies en rustig. Puik diens. Dankie! Ek sal beslis weer gebruik maak van Swanemeer en LekkeSlaap Dit was perfek vir my sakereis....
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • De Keurlaan 92, Vierlanden, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swanemeer Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Keurlaan 92, Vierlanden, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53ab16d13fe91010d97d6737f2f39f984bf8f44f6ea9fb1948eca1df1c9389f8a74d8cc337a3287d45dc34cd6ca76295d769?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R760 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 92 De Keur Avenue Vierlanden, Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.811107401925 18.663145744705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang