Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swanemeer Apartments

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Keurlaan 92, Vierlanden, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 R760 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Swanemeer Apartments bied gerieflike oornagverblyf in Durbanville. Die eiendom is ideaal vir ontspannings- en sakereisigers wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord binne maklike bereik van die stad.

Gaste kan kies tussen goed ingerigte ateljee-eenhede wat elk 2 gaste akkommodeer. Die eenhede is ingerig met 'n dubbelbed en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke eenheid beskik oor 'n TV, komplimentêre WiFi, 'n lugversorger, mikrogolfoond, yskassie, broodrooster en ketel. Die eenhede maak oop op 'n balkon met 'n buitesitarea en lieflike berguitsigte.

Gaste kry genoeg parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Swanemeer Apartments
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • De Keurlaan 92, Vierlanden, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swanemeer Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Keurlaan 92, Vierlanden, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53ab16d13fe91010d97d6737f2f39f984bf8f44f6ea9fb1948eca1df1c9389f8a74d8cc337a3287d45dc34cd6ca76295d769?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R760 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 92 De Keur Avenue Vierlanden, Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.811107401925 18.663145744705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang