Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swart Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amanzimtoti 3, Paulshof, Johannesburg, 2021, Gauteng
  • Vanaf R1 399 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Swart Huis is 'n luukse en moderne huis in Paulshof, 'n voorstad van Johannesburg. Dit is die ideale plek vir gaste wat sentrale, ontspannende verblyf soek.

Die huis met lugversorging beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n kroeg, 'n aangewese werkstasie, 'n etenstafel met stoele, en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV met stroomdienste en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n dubbeldeuryskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, Nespresso-koffiemasjien, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus.

Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Spa-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Amanzimtoti 3, Paulshof, Johannesburg, 2021, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 399
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 399
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amanzimtoti 3, Paulshof, Johannesburg, 2021, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA350006af6ef6247494fb766e7bfaf72c5ea01ee931014303d8b0c48945c02dc1e816158d21f2586b82ab9e285e73cab862ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 399 per nag (plek vir 4) 3 Amanzimtoti Paulshof 2021 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.0330398 28.0488935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang