Swartberg Backpackers
Beskrywing
Die eenheid word ten volle bespreek vir gaste en hoef dus nie gedeel te word met ander rugsakreisigers nie. Hierdie selfsorgeenheid eenheid beskik oor 2 kamers met 2 stapelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-leefarea het 'n volledig toegeruste kombuis, ingeboude braaiplek, sitarea, eetarea en taffeltennis. Die kombuis het 'n gasstoof, sonkragyskaste, gasstoof en -oond, eetgerei en breekware. Daar is ook braaigeriewe buite wat oor die waterval en die plaasdam uitkyk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Stapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
4 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorgwoonstel het 'n privaat warmbad met 'n uitsig oor die plaasdam en die berge. Dit het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n kaggel. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het ook 'n kombuisie met 'n gasstoof en -oond, kroegyskassie, sonkragyskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voorbedacht Plaas, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang