Swartberg Backpackers
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Anneke V - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige akkommodasie wat vrede vir die siel bied!
John M - Jan 2024
Algehele gradering
Quiet and beautiful.
Soemaryn M - Apr 2023
Algehele gradering
Verskuilde juweel van die Klein-Karoo.
Lees meerMary-joe E - Sep 2024
Algehele gradering
Amazing farm stay in the Swartberg - lovely host and stunning scenery and hike.
Jackie P - Aug 2022
Algehele gradering
Die mense was baie vriendelik, maar die plek was baie onnet buite.
Swartberg Backpackers se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Jackie. Ons is baie jammer dat ons plaas-ervaring akkommodasie vir julle 'n teleurstelling was. Ons is baie trots op wat ons, ons gaste bied en dat baie van hulle graag weer terugkom.
Die mop en besem word buite gehou vir maklike gebruik indien nodig en sodat dit droog bly, maar ons sal dit verander.
Ons het nie elektrisiteit nie, slegs solarkrag (12V) wat baie veilig is. Ons sal kyk hoe ons die bedrading kan verbeter sodat toekomstige gaste 'n wonderlike ervaring kan hê.
Weereens dankie.
Tertia D - Mei 2021
Algehele gradering
Was heerlik, maar net te kort!
Lees meerErick K - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon!
Leila L - Des 2019
Algehele gradering
Belewenis.
Erika S - Nov 2019
Algehele gradering
Sentrale verblyf in 'n uitsonderlike omgewing.
Dave U - Apr 2019
Algehele gradering
Excellent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend.
Baie vriendelike, hulpvaardige gashere! Pragtige uitsig en baie gerieflike verblyf!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lizaan C - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld.
Harry S - Okt 2019
Algehele gradering
Rustige plaas atmosfeer.
Arielle F - Des 2019
Algehele gradering
Swartberg Backpackers is a peaceful, secluded place. Perfect for those who want to be in nature.
Hesti V - Sep 2018
Algehele gradering
Plaasparadys vir kinders!
Lees meerDeon S - Des 2018
Algehele gradering
As jy na 'n stil rustige aangename plaaskuier smag, is hierdie jou antwoord!
Lees meerSwartberg Backpackers se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Deon. Ons is dankbaar dat julle dit hier by ons geniet het. Dit was 'n voorreg om julle hier te he.
Groete,
Louis, Yolande en kinders
Mathias V - Jan 2018
Algehele gradering
Nature at its best.
De Wet M - Des 2017
Algehele gradering
Ongelooflik.
Warron F - Des 2017
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Charloise L - Des 2017
Algehele gradering
Great.
Michelle J - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was vir ons 'n wonderlike, rustige kuiertjie in die natuur.
Maureen P - Jul 2017
Algehele gradering
Fantasmagories!
Jan S - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker plaas atmosfeer in pragtige omgewing.
Hans D - Feb 2017
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, goeie diens, pragtige uitsig.
Erelene W - Jan 2017
Algehele gradering
Fantastic getaway.
Natasha O - Des 2016
Algehele gradering
'n Gemalike, huislike wegkruip plek waar jy met nuutgevonde vriende 'n asemrowende tyd aan die voet van die Swartberge deurbring.
Swartberg Backpackers se terugvoer
Baie dankie Natasha! Ons hoop om julle weer te sien.
Swanepoel G - Nov 2016
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en ontspannend.
Annaleen C - Jun 2016
Algehele gradering
Gasvrye kuier met lieflike natuurlike omgewing.
Mark S - Apr 2016
Algehele gradering
Absolutely stunning.
Ingrid K - Mrt 2016
Algehele gradering
Gasvrye, behulpsame eienaars. Dit is gerieflik - soveel meer as slegs 'n backpackers.
Lees meerAnien D - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtige perfekte verblyf vir iemand wat die natuur wil beleef en daarvan hou om dinge te doen.
Marietjie Z - Des 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Marika K - Aug 2016
Algehele gradering
Wonderlike, ontspanne atmosfeer en omgewing om te bly.
Vince W - Feb 2016
Algehele gradering
Lekke slaap, lekke rustig.
Lees meerCoreen M - Jan 2016
Algehele gradering
We enjoyed it immensely and will definitely return.
Swartberg Backpackers se terugvoer
Coreen, thank you for taking the time to capture a review, much appreciated. It was a privilege to spend time with your family and even bake a cake together.
Hope to see you again.
Myriam G - Des 2015
Algehele gradering
Peaceful retreat in beautiful scenery.
Swartberg Backpackers se terugvoer
Thank you Myriam for taking the time to capture a review; Merci. Your visit was short but we had some time to get to know some of France and it was very interesting. May you have a blessed 2016.
Raina H - Des 2015
Algehele gradering
Beautiful location, friendly, great for families.
Andre R - Des 2015
Algehele gradering
Dit was baie nice. Yolande en Louis was baie gasvry. Sal definitief weer daar gaan oorslaap. Dan sal ek kans kry om na die waterval te gaan kyk..
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voorbedacht Plaas, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang