Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swartberg Backpackers

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Swartberg Backpackers
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anneke V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V

Pragtige akkommodasie wat vrede vir die siel bied!

'n Besonderse spesiale versteekte diamant. Ons het heerlik gebly, geswem, gestap en sal beslis weer gaan. Die eienaar was baie behulpsaam en vriendelik. Die verblyf was netjies, skoon en ingerig met alle benodighede. Die omgewing is beeldskoon en ons het uitgerus teruggekeer. Die grondpad word goed versorg en die plaas is maklik bereikbaar in enige motor.

John M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M

Quiet and beautiful.

We enjoyed the remoteness of the accommodation, with the lovely walls and beautiful sunset.

Soemaryn M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soemaryn M

Verskuilde juweel van die Klein-Karoo.

Wat 'n bederf! Die eienaars het al ons vrae geduldig geantwoord en uit hul pad gegaan ons te akkommodeer. Ons het heerlik gekuier saam met familie om die vuur gekuier. My seuntjie het homself gate uit geniet met die diere en trapfietse op die erf. Dis vir seker die moeite werd om waterval toe te stap, dit is 'n stewige stappie, maar ons het dit gedoen met 'n 2 jarige, beplan so 2 tot 3 ure vir die uitstappie. Die huis is baie gerieflik en die uitsig is pragtig. Ons het ook die "hot tub" geniet, die water is heerlik warm en die uitsig oor die dam en berge is idillies. Swartberg Backpackers is ook beskikbaar vir dagbesoekers, so indien iemand in die ongewing is, is die waterval stappie vir seker 'n moet!

Jackie P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jackie P

Die mense was baie vriendelik, maar die plek was baie onnet buite.

Die plek is op 'n baie mooi plek, maar die mop en besem het oor die drade gehang. Oral het goed rondgelê en elektriese drade het rondgehang. Dit was vir ons 'n groot teleurstelling. Die foto's en die plek is nie dieselfde nie. Die gasheer was baie vriendelik. Ek weet nie hoe julle vyf sterre langs hierdie plek kan sit nie.

Swartberg Backpackers se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Jackie. Ons is baie jammer dat ons plaas-ervaring akkommodasie vir julle 'n teleurstelling was. Ons is baie trots op wat ons, ons gaste bied en dat baie van hulle graag weer terugkom.
Die mop en besem word buite gehou vir maklike gebruik indien nodig en sodat dit droog bly, maar ons sal dit verander.
Ons het nie elektrisiteit nie, slegs solarkrag (12V) wat baie veilig is. Ons sal kyk hoe ons die bedrading kan verbeter sodat toekomstige gaste 'n wonderlike ervaring kan hê.
Weereens dankie.

Swartberg Backpackers
Tertia D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia D

Was heerlik, maar net te kort!

Dit was absoluut so lekker by Swartberg Backpackers. Die stilte, die asemrowende, fantastiese natuurskone uitsig en sterre het ons in verwondering gelaat. Ons kuiertjie was net te kort. Die gasheer, gasvrou en kinders was baie vriendelik en behulpsaam. Die akkommodasie was keurig, skoon en gerieflik. Waarde vir geld. Sal voorwaar weer teruggaan om staproetes verder te verken. Dankie Louis en Yolande.

Erick K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erick K

Pragtige natuurskoon!

Baie dankie aan Louis en sy gesin vir 'n wonderlike ervaring. Die 4-plek-chalet is gerieflik ingerig, met als wat nodig is. 'n Privaat braaiplek met 'n stoepie is buite die chalet en kyk oor die plaas en vlakte uit, ontspannend na 'n lang dag op die pad. Die stap na die waterval was baie lekker! Kinders geniet die plaasopset! Ons sal beslis weer kom inloer.

Leila L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leila L

Belewenis.

Wat 'n heerlike, asemrowende, rustige verblyf. Lekker gaan stap na die waterval en geswem in die dam. Die mense is hartsmense! Ons het in die woonstel gebly en dit was ver bo verwagting. Moenie dat die naam backpackers jou afskrik nie, daar is veel meer as wat nodig is. Baie dankie vir jul vriendelikheid en mooi kitaarspel en sang van die oudste seun. Ons sal die plek verseker onthou.

Erika S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Sentrale verblyf in 'n uitsonderlike omgewing.

Louis de Jager en sy gesin het ons baie gasvry ontvang. Dit is dié plek om weg te kom van 'n veeleisende lewe, batterye te laai en naby die natuur te wees (maar sonder enige ontberings). Groot verskeidenheid daguitstappies in die pragtige omgewing!

Dave U - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave U

Excellent.

Very friendly, helpful hosts! Beautiful view and very comfortable accommodation!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Baie vriendelike, hulpvaardige gashere! Pragtige uitsig en baie gerieflike verblyf!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lizaan C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaan C

Fantastiese waarde vir geld.

Ons is vriendelik verwelkom, het baie lekker geslaap en die eenheid was lekker ruim met als wat ons nodig gehad het. Hulle is wel op sonkrag stelsels, maar ons het dit glad nie eers agter gekom nie en was eintlik 'n bonus met die beurtkrag op daardie stadium.

Harry S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Harry S

Rustige plaas atmosfeer.

Die cottage was effe rustic, maar baie gemaklik en het bygedra tot die rustige atmosfeer. Die eienaars is wonderlike hulpvaardige mense en die natuur en uitsigte pragtig. Hoogs aanbeveelbaar en sal beslis weer daar gaan bly.

Arielle F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arielle F

Swartberg Backpackers is a peaceful, secluded place. Perfect for those who want to be in nature.

We loved the location, and the trails to the waterfall and pools. The owners were very nice and helpful, too.

Hesti V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesti V

Plaasparadys vir kinders!

As jy op soek is na 'n onverbeterlike plaaservaring, veral vir kinders, is dit die plek vir jou! 'n Wonderlike wegbreek van die stad se gewoel en geordenheid. Die eienaar en hul 5 pragtige kinders se gasvryheid was oorweldigend. Ons het nie eers geweet van die kinders nie, so lekker het almal saam gespeel: Van kanoeritte op die dam, trekkerritte na die waterval, fietsry, hase vang en speletjies speel. Die verblyf is basies en eenvoudig, so hou verby as jy op soek is na luukse plaasverblyf. Maar as jy wil sien hoe jou stadskind vir 'n rukkie 'n plaaskind word, en die vakansie van sy/haar lewe het, draai definitief hier in. Die uitsigte is asemrowend van die braai af (met baie braaihout). Alhoewel die verblyf eenvoudig is, is dit baie skoon, goed ingerig, met heerlike beddegoed. Baie goeie waarde vir geld.

Deon S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

As jy na 'n stil rustige aangename plaaskuier smag, is hierdie jou antwoord!

Ons verblyf was baie aangenaam, skoon, ten volle toegerus met goeie kwaliteit toebehore, en 'n uitsig oor berg, waterval en dam wat onbeskryflik is. Die wandelpaadjies is lekker duidelik en die teenwoordigheid van plaasdiere maak dit net meer aangenaam. Die eienaar, vrou en hulle kinders is die dierbaarste mense en help nog voor jy vra. Wens ons kon nog 'n week langer bly. As jy dus na 'n onopgesmukte suiwer plaas wil uitwyk om weer jou sielerus terug te wen, is hierdie vir jou. Ons beveel dit onomwonde aan. Daar is ook WiFi/internet om jou tog in kontak met die kinders te hou. Dis nou as jy wil!

Swartberg Backpackers se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Deon. Ons is dankbaar dat julle dit hier by ons geniet het. Dit was 'n voorreg om julle hier te he.
Groete,
Louis, Yolande en kinders

Swartberg Backpackers
Mathias V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mathias V

Nature at its best.

If you love nature, definitely stay in this eco farm! The owners showed us a charming self made video with hiking trails to the waterfall and pool nearby. It is very quiet and the view is amazing. The house runs fully on solar energy and gas. An experience which we won't forget! Before leaving we had a nice long chat with the owners who are lovely people.

De Wet M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet M

Ongelooflik.

Was 'n baie lekker ervaring, baie mooi natuurskoon.

Warron F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warron F

Onvergeetlik.

Dit was een onvergeetlike week. Nie net is dit 'n vakansie plek nie, maar daai familie deel hul harte ook met ons. En gee om vir elkeen wat daar kom.

Charloise L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charloise L

Great.

Very neat and beautiful. Great value for money.

Michelle J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J

Dit was vir ons 'n wonderlike, rustige kuiertjie in die natuur.

Ons kom beslis weer kuier.

Maureen P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen P

Fantasmagories!

Swartberg Backpackers is pragtig tussen die berge geleë. Die gasheer se persoonlikheid laat jou voel asof jy daar hoort (deel van die familie is). Die plek is fantasties ingerig met die nodige fasiliteite, kombuis toerusting en speletjies om jou tuis te laat voel en die kinders besig te hou.

Jan S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Baie lekker plaas atmosfeer in pragtige omgewing.

Beeste en skape wy rondom die huisie en die kano's op die plaasdam reg by die voordeur was 'n wenner met my kinders. Ons moes ongelukkig weer verder ry, maar volgende jaar slaap ek weer hier vir 2 aande en stap op na die waterval!

Hans D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans D

Gerieflik, netjies, goeie diens, pragtige uitsig.

Baie lekker gebly. Die De Jagers is baie vriendelik en hulpvaardig. Akkommodasie is netjies en gerieflik en die omgewing en uitsig baie mooi. Die volledig toegeruste kombuis en en-suite badkamer is wenners! Die titel "backpackers" is na my menining misleidend. Dit is baie meer as net dit. Tarief is baie billik vir wat dit bied. Volpunte!

Erelene W - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erelene W

Fantastic getaway.

Friendly host and family, beautiful surrounds and most relaxing care free stay we had so far! Would most definitely go back.

Natasha O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha O

'n Gemalike, huislike wegkruip plek waar jy met nuutgevonde vriende 'n asemrowende tyd aan die voet van die Swartberge deurbring.

Ons het 'n heerlike rustige nag deur gebring met alles wat ons nodig gehad het. Daar is 'n mooi uitsig en 'n atmosfeer wat jou tot rus laat kom. Dit was baie lekker en ons maak beslis weer 'n draai daar.

Swartberg Backpackers se terugvoer

Baie dankie Natasha! Ons hoop om julle weer te sien.

Swartberg Backpackers
Swanepoel G - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Swanepoel G

Ongelooflik lekker en ontspannend.

Baie vriendelike ontvangs. Sal mense aanbeveel om daar te bly wat wil ontspan en om die mooi natuur te waardeer. Verblyftyd was te min om alles te kon sien. Onbeskryflik mooi en lekker daar. Louis en sy gesin laat jou soos deel van hulle familie voel. Nogmaals dankie vir julle gasvryheid. Sal beslis weer daar oornag.

Annaleen C - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaleen C

Gasvrye kuier met lieflike natuurlike omgewing.

Ons het heerlik gekuier - regte plaaslewe en werf-ervaring in wonderskone natuur (met kitsmaatjies vir die kinders!). Heerlik gestap na die waterval en kon ook die Kangogrotte en baie kindervriendelike bestemmings maklik van hier af bereik. Ons hondjie het die kuier net so baie geniet!

Mark S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark S

Absolutely stunning.

Great hosts and wonderful spot we will definitely be back. Absolutely awesome. Thank you for everything

Ingrid K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid K

Gasvrye, behulpsame eienaars. Dit is gerieflik - soveel meer as slegs 'n backpackers.

Ons groep is buite die backpackers ontmoet in die vreeslikste wind denkbaar deur die hele gesin, kinders ingesluit. Almal het ons gehelp om ons bagasie binne te kry en in te "settle". Louis het klaar die donkie aan die gang gehad vir warm water en Yolande het vir ons vars brood gebak om saam met ons aandete te geniet. Die plek was skoon en ruim en baie gerieflik. Ek kan dit ten sterkste aanbeveel. Ek wens net ons het langer tyd gehad om na die waterval toe te stap.

Anien D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anien D

Pragtige perfekte verblyf vir iemand wat die natuur wil beleef en daarvan hou om dinge te doen.

Baie lekker gebly by die Swartberg Backpackers. Dit is 'n pragtige area en die ark het die perfekte ligging. Daar is baie aktiwiteite om te doen. Die eienaars is ook baie gasvry en ons het lekker met hulle en ander gaste gesels. Die verblyfplek is baie mooi en volledig ingerig. Veilige verblyf - sal definitief aanbeveel en self weer daarheen gaan.

Marietjie Z - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie Z

Fantasties.

Die eienaar en sy gesin was baie vriendelik en gasvry, dit was 'n fantastiese mooi en netjiese plek om in te bly.

Marika K - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika K

Wonderlike, ontspanne atmosfeer en omgewing om te bly.

Die eienaar en familie is baie behulpsaam en vriendelik en laat jou tuis voel. Wonderlike plek om te ontspan en vandaar verskillende plekke te besoek.

Vince W - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vince W

Lekke slaap, lekke rustig.

Ek sal definitief Yolande en Louis se plek aanbeveel as 'n plek om by te stop. Die berge wat geduldig oor jou wag hou en saans die ontploffing van sterre bo jou kop is maar net iets wat jy nie in die stad sien nie. Ek moet sê ons was met vriendelikheid ontmoet en dit was vir ons lekke om deel te kan wees van die wyse waarop hoe hulle dit doen op die platteland. Doen jou self 'n guns en bespreek dié ene. Jy sal nie spyt wees nie!

Coreen M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen M

We enjoyed it immensely and will definitely return.

The accommodation was great, and the hike to the waterfall was amazing. The owners are great people. We had many amazing chats. We all had a family braai together. Besides being hot, we really enjoyed our stay.

Swartberg Backpackers se terugvoer

Coreen, thank you for taking the time to capture a review, much appreciated. It was a privilege to spend time with your family and even bake a cake together.
Hope to see you again.

Swartberg Backpackers
Myriam G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myriam G

Peaceful retreat in beautiful scenery.

We had a nice, calm and restful night at Swartberg Backpackers. This is the perfect spot before you venture on the Swartberg pass up to Prince Albert.

Swartberg Backpackers se terugvoer

Thank you Myriam for taking the time to capture a review; Merci. Your visit was short but we had some time to get to know some of France and it was very interesting. May you have a blessed 2016.

Swartberg Backpackers
Raina H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raina H

Beautiful location, friendly, great for families.

Well situated at the base of the Swartberg mountains. Friendly, welcoming service, and The Arc is clean and neat, and excellent for families or a group of friends. Lovely location for families that like to be outdoors - close to many destinations, such as Cango Caves and Oudtshoorn. Very relaxing!

Andre R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre R

Dit was baie nice. Yolande en Louis was baie gasvry. Sal definitief weer daar gaan oorslaap. Dan sal ek kans kry om na die waterval te gaan kyk..

Sal definiteif weer daar gaan oorslaap en dan sal ek die kans benut om na die waterval te gaan kyk en te swem. Ek dink Yolande en Louis was baie gasvry en het seker gemaak als is in orde. Mooi omgewing en die uitsig is nice oor die dam en die plaas.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voorbedacht Plaas, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e359c68fbb2c8e518b3d071452edede9479610e958fc219f43f222d09486265a50d44c82f82866673ca51811420cea19af7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Farm Voorbedacht Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.38175 22.057611111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang