Swartberg Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Martiens Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 116
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Hannelie L - Aug 2024
Algehele gradering
Kwaliteit verblyf vir bekostigbare verblyf.
Ires V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik, veilig, rustig
Gert Lotz L - Sep 2023
Algehele gradering
Eienaars op perseel en baie hulpvaardig.
Meghan L - Apr 2024
Algehele gradering
Lovely place.
Daniel V - Jul 2024
Algehele gradering
Perfek vir oornag verblyf.
Siegfried M - Jun 2024
Algehele gradering
Short. I arrived after 6pm and departed the following morning before 9am. I just (sic).
Sonja S - Jan 2023
Algehele gradering
Ontspannend en baie rustig.
Swartberg Cottages se terugvoer
Goeiedag Sonja
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit is vir ons baie lekker om te hoor dat ons gaste het hul akkommodasie by ons geniet.
Ons het dit baie geniet om julle te akkommodeer en sien uit na julle volgende besoek.
Groete,
Swartberg Cottages Span
Jonbenay P - Mei 2023
Algehele gradering
Baie, baie vriendelike en lieflike mense.
Swartberg Cottages se terugvoer
Goeie dag Jonbenay
Baie dankie vir ons goeie resensie. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te akkommodeer.
Vriendelike Groete,
Swartberg Cottages Span
Delise P - Mei 2023
Algehele gradering
Very comfortable.
Swartberg Cottages se terugvoer
Good day Delise,
We are very sorry that you booked at Swartberg Cottages where we don't have electrical backup when it's load shedding. Can I please recommend that next time when you visit Prince Albert to please book at a place where there is electrical back up. You booked in one of our units with Netflix and wanted to watch cricket, then I personally went to fetch the keys for one of the other rooms with DSTV so that your husband could watch the cricket after I've went the extra mile for both of you, you decided to go for dinner before load shedding. Swartberg Cottages have exceptionally good prices for accommodation if we have to put in inverters to accommodate you we will have to increase our prices, unfortunately it is not yet feasible but we will have a look at it in the future.
Regards,
Swartberg Cottages Team
Annemarie G - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het letterlik net oornag en dit was ideaal.
Riki G - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig.
Lees meerSwartberg Cottages se terugvoer
Goeie dag Riki,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer alle terugvoering en ons sal verseker daarna oplet. Ons streef daarna om al ons gaste gelukkig te sien daarom sal ons aandag gee. Julle het wel op 'n platvorm bespreek wat vir julle alles oor Swartberg Cottages bekend gestel het. Dis korrek die eenheid bestaan uit twee vloere en daar is trappe. Ek het julle 'n boodskap gestuur om te bevestig dat julle bewus is dat dit 'n dubbel verdieping eenheid is en hy het trappe. Waar mevrou geantwoord het dat julle is bewus van dit. Dit word ook so aangewys op die platvorm wat gebruik is om by ons te bespreek. Asook by die kamer geriewe is daar nie 'n TV geselekteer nie wat beteken daar is dat nie 'n TV in die eenheid beskikbaar nie. Daar is ook genoem in die resensie dat daar nie in die 'n rusbank is nie. Op die grondvloer van die eenheid is daar 'n pragtige sitkamer stel om op te sit wat baie gemaklik is. Ek het gedurende die verblyf 'n redelik gereeld met julle gesels nie nooit was daar gesê dat enige iets is fout nie en daar is genoem dat julle lekker bly. Ek sal voorstel om dalk volgende keer net seker te maak van alles voordat julle bespreek.
Vriendlike groete,
Swartberg Cottages Span
Francois D - Jul 2023
Algehele gradering
Sal beslis nie weer daar huur nie!
Lees meerSwartberg Cottages se terugvoer
Goeie dag Francois,
Ons is vreeslik jammer dat julle nie ons groen inisiatief waardeer nie om groen te leef nie. Ons dwing niemand om in die aand te stort nie ons sê wel wat ons sal aanbeveel dat julle in die aand stort omdat ons son geysers het.
Ek het julle gevra oor die foon of alles reg is en het Daniel julle alles verduidelik van die het remote tot en met die son geyser waarop julle geantwoord het ja. Ek het dat hy die volgende dag die geyser aansit reeds omdat julle toe nie verstaan het nie en louwarm water gehad het. Ons probeer groen leef dis hoekom ons, ons gaste inlig oor die aand se stort en sover is dit net julle wat 'n probleem met die reël gehad het.
Beurtkrag word in ag geneem dis hoekom is daar beurtkrag ligte in ons eenhede. Soos wat julle vir my gevra het is beurtkrag 18:00 to 20:00, hoe sal dit vir 'n betalende gas geakkommodeer word. Al ons gaste word dieselfde behandel en almal gebruik die ligte sonder enige probleme.
Ons badkamers werk vir almal 100% en niemand het al ooit tevore gekla dat alles nat is nadat hulle gestort het nie.
Met die kos maak is ek jammer maar ek daai 2 induksie stofies getoets en albei is in werkende toestand so dit is nie stukkend nie. Daar is verskillende goed in die kombuis om te gebruik en as daar nie n perfekte bak was vir julle om mee te werk nie vra ek onverskoning daaroor.
Tydens beurtkrag is daar Wi-Fi en ons Wi-Fi stelsel werk 100% weereens het dit net nie goed gewerk vir julle nie ons ander gaste het geen probleme al ervaar met ons Wi-Fi nie.
Ek is baie bly julle was gelukkig met ons braai en beddegoed en heaters in die kamers.
Laastens wil ek net noem dat ons keer dit glad nie goed dat julle met Daniel gepraat het soos wat julle met hom gepraat het nie of aan sy deur gaan klop het asof daar groot fout was nie.
Ek sal aanbeveel dat julle dalk in die toekoms bietjie meer navorsing doen oor die plek waar julle wil tuisgaan.
Vriendelike Groete,
Swartberg Cottages
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Ockert U - Okt 2022
Algehele gradering
Swartberg Cottages is uitstekende waarde vir geld, netjies, skoon, en sal aanbeveel.
Swartberg Cottages se terugvoer
Goeiemore,
Baie dankie, dit word opreg waardeer.
Groete
Mariana
Johan M - Aug 2022
Algehele gradering
Oornag. Baie aangenaam.
Swartberg Cottages se terugvoer
Goeiedag Johan
Baie bly julle het dit geniet by ons en dankie vir die mooi resensie.
Mooi dag vir julle en geniet dit.
Groete
Vaughn D - Jun 2022
Algehele gradering
Excellent for over night or long stays.
Swartberg Cottages se terugvoer
Good day Vaughn, thank you so much for our rating. Looking forward to accommodate you again in the future. Kind Regards. Swartberg Cottages Team
Chris V - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Swartberg Cottages se terugvoer
Goeie dag Chris
Baie dankie vir u mooi resensie van ons.
Ek is bly u het u tyd by ons geniet.
Mooi dag en geniet dit.
Tabu V - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Swartberg Cottages se terugvoer
Goeiemore Tabu
Baie dankie vir u mooi resensie van ons.
Mooi dag en geniet dit.
Willem A - Mrt 2022
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het, skoon en netjies.
Swartberg Cottages se terugvoer
Goeie Dag Willem
Baie dankie vir jou review, hoop julle het nog baie motorfiets ritte saam met vriende en familie.
Mooi dag en geniet dit
Stefano L - Des 2022
Algehele gradering
Die ontvangs was fantasties en professioneel.
Swartberg Cottages se terugvoer
Goeiedag Stefano
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit baie en dit was net 'n plesier om julle te kon akkommodeer.
Sien uit na julle volgende besoek.
Groete,
Swartberg Cottages span
Wilma V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie dankie, ons het lekker gebly.
Swartberg Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi review en rating, waardeur dit.
Sien volgende keer weer
Mooi dag
Jakob T M - Mrt 2022
Algehele gradering
It was nice and very good place to overnight.
Swartberg Cottages se terugvoer
Good day Jakob,
Thank you for your review, hope your father has fully recovered.
Have a wonderful day.
Stephan D - Jan 2022
Algehele gradering
Netjiese plek en baie vriendelik ontvang deur ontvangsdame.
Swartberg Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jou terug en ondersteuning.
Ek kan met trots se die hek is weer 100 % en elektronies, jammer vir die tydelike ongerief.
Mooi dag vir julle en geniet dit.
Margaretha M - Nov 2022
Algehele gradering
Vriendelike en hulpvaardige ontvangs.
Swartberg Cottages se terugvoer
Goeiedag, ek vertrou dat dit sommer baie goed gaan met julle. Baie dankie vir die terugvoering. Ons nuwe eenhede is so gestel vir Netflieks en YouTube. Die spieels is reeds so gesit vir die gaste wat graag wil sien hoe hulle lyk, byvoorbeeld skoene wat pas by die uitrusting ens. Ons het julle baie geniet om hier te he. Vertrou om julle gou weer hier te he. Groete, Mariana
Elize P - Aug 2022
Algehele gradering
Ideaal vir oornag.
Swartberg Cottages se terugvoer
Goeiedag Elize
Dankie vir u mooi resensie.
Mooi dag en geniet dit.
Johan M - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige dorpie met heelwat besienswaardighede.
Swartberg Cottages se terugvoer
Goeiedag Johan
Baie dankie vir u mooi resensie.
Mooi dag vir julle en geniet dit.
Sakkie V - Jul 2022
Algehele gradering
Het lekker gebly.
Swartberg Cottages se terugvoer
Goeiedag Sakkie, baie dankie vir die terugvoering ons waardeer dit baie. Groete. Swartberg Cottages Span
Elize W - Des 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs.
Swartberg Cottages se terugvoer
Goeie dag Elize,
Baie dankie vir die terugvoering.
Ons waardeer alle terugvoering en ons sal verseker daarna oplet.
Ons streef daarna om al ons gaste gelukkig te sien daarom sal ons aandag gee aan die kuierplek waar julle in die toekoms heerlik kan sit en kuier. Ons het al klaar 'n paar veranderinge gemaak aan ons plek. Byvoorbeeld, Die honde hokke is geskuif. Ons is diere liefhebbers en baie van ons gaste ook en die gaste voel as die honde naby hulle kamers slaap voel hul nog meer veiliger. Ons is jammer dat dit 'n ongerief was vir julle. Ons het ook heerlike tee in ons kamers gesit saam met die koffie en verromer wat ons gaste kan geniet. Ek hoop om julle in die toekoms weer te akkommodeer.
Vriendelike groete,
Swartberg Cottages Span
Erica T - Des 2022
Algehele gradering
Secure and loved the aircon. Value for money for a sleepover only.
Swartberg Cottages se terugvoer
Goeie dag Erica,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer alle terugvoering en ons sal verseker daarna oplet. Ons streef daarna om al ons gaste gelukkig te sien daarom sal ons aandag gee. Ons maak seker dat ons eenhede deeglik skoon gemaak word so die kokkerotte in die laai is vir ons 'n bitter pil om te sluk omdat ons seker maak ons plekke is skoon. Orals in die land het ons beurtkrag en ons werk daaraan om 'n plan te kry hoe om ons gaste se verblyf tydens beurtkrag meer gerieflik te maak. Ek het 'n ander lig aangebied nadat ek u ingelig het van die olie lampies maar ek is ingelig dat julle nêrens gaan sonder julle "loadshedding chargeable" lig nie. Ek dink ons het mekaar op 'n slegte noot ontvang omdat die meneer reeds ongelukkig was oor die grondpad wat julle moes ry en daarna was niks reg gewees nie. As u ons gebel het sou ons met liefde die teerpad voorgestel het. Om op te maak vir dit het ons u kar afgespyt sonder enige ekstra kostes al is water skaars op die oomblik. Ons kamers lyk presies soos wat dit op die foto's geadverteer word. Ons was ook vol gewees en geen ander eenhede was beskikbaar gewees nie. Ons was nie bewus dat enige iets fout was in die eenehid nie, want niemand het ons ingelig dat ons dit kon regstel nie. Ons is baie jammer vir alle ongerief.
Groete,
Swartberg Cottages Span
Kobus R - Mei 2022
Algehele gradering
Uiters teleurgesteld.
Swartberg Cottages se terugvoer
Goeie more Kobus
U het my gebel om u bespreking met 'n paar dae te vervroeg en ek het vir u so gemaak. Die kamer is skoon gemaak en die dame in my kantoor, Bella, het gaan seker maak alles is reg voor julle ingeboek het. Ek was ongelukkig nie hier nie en Tannie Mickie het my afgelos.
Die aanwysings sukkel ons al maande mee, Google Location laat ons nie toe om dit te verbeter nie jammer.
Alles was reg behalwe die location wat buite my hande is.
Mooi dag en geniet dit.
Maggie S - Des 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Swartberg Cottages se terugvoer
Goeie Middag, Maggie
Baie dankie vir julle ondersteuning en bly julle het die tyd hier geniet.
Mooi dag.
Lizette M - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Swartberg Cottages se terugvoer
Ons is baie bly om te hoor dat u 'n aangename ervaring gehad het. Baie dankie vir u terugvoer. Ons hoop om u gou weer terug te verwelkom. Geseënde nuwe jaar!
Izak D - Nov 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Swartberg Cottages se terugvoer
Ons is baie bly om te hoor dat u 'n aangename ervaring gehad het. Baie dankie vir u terugvoer en mooi resensie. Ons hoop om u gou weer terug te verwelkom.
Susan V - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike oornag plek!
Swartberg Cottages se terugvoer
Ons is baie bly om te hoor dat u 'n aangename ervaring gehad het. Baie dankie vir u terugvoer en mooi resensie. Ons hoop om u gou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete - Swartberg Cottages Span.
Barbara V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjiese plek.
Danie B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie goeie ervaring.
Swartberg Cottages se terugvoer
Ons is baie bly om te hoor van u aangename ervaring! Baie dankie vir u terugvoer. Ons hoop om u - asook u familie en vriende - gou weer te verwelkom by Swartberg Cottages!
Frans Griessel G - Aug 2021
Algehele gradering
Veilige oornagbestemming.
Swartberg Cottages se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Ons hoop om u gou weer terug te verwelkom.
Fanie B - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker, mooi, skoon, netjies, heerlike nagrus op lekkerste bed.
Swartberg Cottages se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer! Ons hoop om u gou weer terug te verwelkom!
Collin B - Jan 2021
Algehele gradering
Karoo gasvryheid
Diana A - Des 2021
Algehele gradering
Swartberg Cottages was voorwaar 'n verassing. 'n Weggesteekte juweeltjie.
Lees meerSwartberg Cottages se terugvoer
Baie dankie vir u mooi review van ons waardeer dit opreg.
Thomas V - Aug 2021
Algehele gradering
Klein maar gerieflik.
Swartberg Cottages se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Ons hoop om u gou weer terug te verwelkom.
Marlene K - Aug 2021
Algehele gradering
Veilig, netjies, vriendelik en waarde vir geld.
Johann L - Jun 2021
Algehele gradering
Was skoon
Swartberg Cottages se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer!
Ons vra onverskoning vir die water - Swartberg Cottages maak gebruik van geysers maar ook sonpanele en kon dit dus die probleem gewees het. Dankie vir u voorstel ons sal dit in ag neem.
Ronel R - Des 2021
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld. Skoon en netjies. Vriendelike ontvangs.
Swartberg Cottages se terugvoer
Goeie Dag Ronel
Baie dankie vir u terugvoering. Ons is baie bly om te hoor dat u 'n aangename ervaring gehad het. Ons hoop om u gou weer terug te verwelkom.
Mooi dag en geniet dit.
Denzille R - Jul 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik vir 'n klein gesin of eggenote
Swartberg Cottages se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Ons hoop om u gou weer terug te verwelkom.
Ronell L - Mei 2021
Algehele gradering
Netjies.
Swartberg Cottages se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer! Ons hoop om u gou weer terug te verwelkom!
Pieter K - Okt 2021
Algehele gradering
Oulik.
Swartberg Cottages se terugvoer
Goeie dag Pieter
Baie dankie vir u resensie van ons. Opreg jammer die eenheid was nie voldoende skoon na u verwagting nie.
Ons sal ons beste probeer om dit op standaard te hou.
Mooi dag en geniet dit.
Emlyn M - Apr 2021
Algehele gradering
Very small room, kitchen facilities are too basic for the price, wash up no hot water.
Swartberg Cottages se terugvoer
Thank you for your review!
We are sorry to hear that you did not have a pleasant stay. We have multiple images of our facility posted online and on the booking sites so we are unsure where the confusion came in regarding the size of our rooms.
Our kitchenettes are stocked with everything one would need for an overnight stay. However, we are always willing to cater to all of our customer's needs and any suggestions as to how we can approve would be appreciated.
Kind regards,
Swartberg Cottages
Freek C - Des 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
Swartberg Cottages se terugvoer
Goeie Middag Freek
Jammer oor u ervaring by ons. Dit is 'n klein dorp so die mense wat werk aan die lugversorging moes uit Beaufort Wes kom wat slegs gebeur het 'n paar dae nadat julle hier gebly het. Monique het vir julle ander kamer opsies gegee as gevolg hiervan.
Mooi dag en geniet dit.
Coenie L - Feb 2021
Algehele gradering
Goed genoeg vir enkeloornag.
Swartberg Cottages se terugvoer
Dankie vir u terugvoer!
Ongelukkig ervaar die Karoo omgewing gereeld probleme met vlieë- veral na swaar reën soos wat ons die afgelope tyd gehad het. Ons probeer dus tot die bes van ons vermoë om dit te kontrolleer maar vra tog onverskoning vir u onaangename ervaring. Swartberg Cottages probeer die beste dienste bied teen pryse wat elke reisiger se sak kan pas en is altyd oop vir voorstelle ten opsigte van hoe ons kan verbeter.
Ronel L - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflike verblyf
Arnold Lionel Allan M - Aug 2020
Algehele gradering
Kuier was fantasties.
Susan B - Jan 2020
Algehele gradering
Veilig, vriendelik en definitief waarde vir geld.
Swartberg Cottages se terugvoer
Baie dankie vir u resensie!
Ons waardeer die terugvoer en is bly om te verneem dat jul n aangename ervaring gehad het.
Vriendelike Prins Albert Groete,
Swartberg Cottages
Dedre S - Sep 2020
Algehele gradering
Het baie lekker gebly. Plek is netjies en skoon.
Vincent L - Sep 2020
Algehele gradering
Baie skoon, keurig en rustig.
Hugo W - Sep 2020
Algehele gradering
Goeie diens.
Lynnett S - Sep 2020
Algehele gradering
Gerieflik.
Jonathan T - Des 2019
Algehele gradering
Was an awesome venue. Everything that was required.
Swartberg Cottages se terugvoer
Dear Jonathan,
Thank you for your great review.
It was only a pleasure hosting you.
Kind Regards,
Swartberg Cottages team
Sean B - Jul 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Swartberg Cottages se terugvoer
Beste Sean,
Baie dankie vir jou resensie. Dit was net 'n plesier om julle te huisves.
Ons sien uit daarna om jul terug te verwelkom.
Vriendelike Groete,
Swartberg Cottages Span
Barend O - Mei 2019
Algehele gradering
Rustige nagrus.
Swartberg Cottages se terugvoer
Goeiedag Barend,
Baie dankie vir u resensie en terugvoer. Ons waardeer dit.
Vriendelike Groete,
Swartberg Cottages Span
Christo V - Apr 2019
Algehele gradering
Netjies en prakties.
Swartberg Cottages se terugvoer
Beste Hester,
Baie dankie vir u resensie. Ons waardeer u terugvoer.
Groete,
Swartberg Cottages Span
Jacobus H - Des 2019
Algehele gradering
Die eiendom is aan die rand van die dorp geleë. Dit is redelike goeie waarde vir geld. Die aanbeveling hierbo is met voorbehoude.
Swartberg Cottages se terugvoer
Baie dankie vir u resensie en ons vra omverskoning as u n onaangename ervaring gehad het.
Ons sal beslis ondersoek instel.
Groete,
Swartberg Cottages
Johan D - Des 2018
Algehele gradering
Bekostigbare, basiese selfsorg.
Swartberg Cottages se terugvoer
Beste Johan,
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer jou terugvoer en aanbeveling opreg.
Ons vertrou dat ons u weer in die toekoms sal verwelkom.
Vriendelike Groete,
Swartberg Cottages Span
Maresa V - Aug 2018
Algehele gradering
Perfek vir oorslaap.
Swartberg Cottages se terugvoer
Halo Maresa,
Baie dankie vir jou resensie en terugvoer. Ons is bly jul het jul verblyf by Swartberg Cottages geniet. Dit was 'n plesier om jul hier te hê en ons sien uit om jul in die toekoms weer terug te verwelkom.
Vriendelike Prince Albert-groete
Swartberg Cottages span
Helen F - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlik, sal enige tyd weer soontoe gaan.
Swartberg Cottages se terugvoer
Beste Helen,
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is bly om te verneem van jul lekker ervaring. Dit was net 'n plesier om jul hier te he.
Vriendelike Groete,
Swartberg Cottages span
Wikus C - Des 2018
Algehele gradering
Was baie lekker. Netjies. Goeie ontvangs.
Swartberg Cottages se terugvoer
Beste Wikus,
Baie dankie vir jul resensie. Ons is bly om te verneem van jul wonderlike ervaring.
Vriendelike Groete,
Swartberg Cottages Span
Jose M - Nov 2018
Algehele gradering
Excellent stay.
Swartberg Cottages se terugvoer
Dear Jose,
Thank you so much for your review. We appreciate your feedback and it was just a pleasure hosting you.
Kind regards,
Swartberg Cottages team
Maliska S - Okt 2018
Algehele gradering
Skoon verblyf, vriendelike diens.
Swartberg Cottages se terugvoer
Beste Maliska
Baie dankie vir jou wonderlike resensie en terugvoer. Dit was net 'n plesier om jul hier te hê. Ons streef daarna om elke gas tuis te laat voel met ons warm Karoo gasvrygeid en is bly dat u dit geniet het.
Vriendelike groete
Swartberg Cottages span
Lize E - Apr 2018
Algehele gradering
Gemaklik en veilig.
Swartberg Cottages se terugvoer
Goeiedag Lize,
Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons is bly om te hoor jul het heerlik gebly.
Tot weersiens, mooi loop.
Groete,
Swartberg Cottages
Andy S - Mrt 2018
Algehele gradering
Neat, functional and good value for money.
Swartberg Cottages se terugvoer
Dear Andy,
Thank you so much for your valued review. We appreciate your feedback and are glad to know that you had an enjoyable stay at Swartberg Cottages.
Kind regards,
The Swartberg Cottages team
Elzaan Z - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies en baie gasvry, reelings was puik!!
Swartberg Cottages se terugvoer
Beste Elzaan,
Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons waardeer die terugvoer.
Was net 'n plesier om jul hier te hê.
Vriendelike Groete,
Swartberg Cottages Span
Morne V - Nov 2018
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en skoon.
Swartberg Cottages se terugvoer
Beste Morne,
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer die terugvoer.
Dit was net 'n plesier om jul hier te hê.
Tot weersiens, mooi loop!
Groete,
Swartberg Cottages Span
Norris S - Jul 2018
Algehele gradering
Cosy.
Swartberg Cottages se terugvoer
Beste Norris,
Baie dankie vir jou resensie en terugvoer. Ons is bly om te weet julle het jul verblyf by ons geniet.
Groete,
Swartberg Cottages Span
Collin B - Sep 2018
Algehele gradering
Persoonlike aandag aan elke persoon was aan die orde van die dag.
Swartberg Cottages se terugvoer
Beste Collin,
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer die terugvoer en is bly om te verneem van jul lekker ervaring.
Dit was net 'n plesier om jul te akkommodeer.
Tot weersiens, mooi loop!
Groete,
Swartberg Cottages span
Kemp L - Aug 2018
Algehele gradering
Baie gerieflike plekkie.
Swartberg Cottages se terugvoer
Goeiedag Lizette,
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer jou terugvoer.
Vriendelike Prins Albert Groete,
Swartberg Cottages span
Jacques H - Jun 2018
Algehele gradering
'n Goeie oornagplek.
Swartberg Cottages se terugvoer
Beste Jacques,
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer u terugvoer en is bly om te weet julle het lekker gebly.
Groete,
Swartberg Cottages span
Heleen J - Jan 2018
Algehele gradering
Netjies en baie vriendelike en hulpvaardige eienaars.
Swartberg Cottages se terugvoer
Hi Heleen
Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly om te hoor dat jul, jul verblyf by ons geniet het.
Mooi loop en groete,
Swartberg Cottages span
Herman V - Okt 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Swartberg Cottages se terugvoer
Beste Herman,
Baie dankie vir jou resensie en terugvoer. Dit was net 'n plesier om jul hier te he.
Ons sien uit daarna om jul in die toekoms terug te verwelkom.
Vriendelike Groete,
Swartberg Cottages Span
Louis M - Okt 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies, behulpsaam en vriendelik.
Swartberg Cottages se terugvoer
Goeie dag Louis,
Baie dankie vir u resensie. Ons waardeer die terugvoer.
Weereens baie dankie en mooi bly.
Groete,
Swartberg Cottages Span
Christiaan V - Apr 2018
Algehele gradering
Was a good equipped flat for the rate.
Swartberg Cottages se terugvoer
Beste Christiaan,
Baie dankie vir u resensie. Ons waardeer die terugvoer en is bly om te weet u het u verblyf geniet. Baie dankie vir die aanbeveling.
Groete,
Swartberg Cottages span
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Jacques V - Apr 2017
Algehele gradering
Sal weer daar gaan bly.
Swartberg Cottages se terugvoer
Hi Jacques,
Baie dankjie vir jou resensie. Ons is bly om te weet jul het jul verblyf geniet.
Ons sien uit na jul volgende kuier.
Groete en mooi loop,
Swartberg Cottages span
Anell D - Sep 2017
Algehele gradering
Rustig, silwerskoon, goeie uitleg, alles op sy plek, keurig en nuut.
Swartberg Cottages se terugvoer
Hi Anel,
Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly om te weet jul het jul verblyf geniet.
Mooi loop en groete,
Swartberg Cottages span
Hennie V - Mei 2017
Algehele gradering
Baie goed en netjies.
Swartberg Cottages se terugvoer
Hi Hennie
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer die terugvoer en ons is bly om te weet jul het jul verblyf geniet.
Mooi loop en groete,
Swartberg Cottages span
Piet P - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was lekker.
Swartberg Cottages se terugvoer
Hi Piet
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer die terugvoer en ons is bly om te weet jul het jul verblyf geniet.
Mooi loop en groete,
Swartberg Cottages span
Johanna C - Apr 2017
Algehele gradering
Teleurgesteld na die lang reis.
Lees meerSwartberg Cottages se terugvoer
Hi Johanna
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer die terugvoer.
Dit speit ons om te hoor van jul ervaring, maar jul het die fotos gesien voor jul geboek het. Dus kan ons nie kommentaar lewer op jou klagte nie, behalwe dat jy wel geweet het wat jy kan verwag.
Vriendelike groete
Swartberg Cottages span
Martin S - Apr 2016
Algehele gradering
Lekker oornagrusplek met veilige parkering en gehalte-diens.
Swartberg Cottages se terugvoer
Ons is dankbaar u het die verblyf geniet.
Groete
Frans
Bettie G - Mrt 2016
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en veilig.
Emanuele C - Jan 2016
Algehele gradering
Nice place confortable room.
John E - Jan 2016
Algehele gradering
Lekker ontspanne.
Danica S - Des 2016
Algehele gradering
Perfek vir oornag.
Swartberg Cottages se terugvoer
Hi Danica,
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer die terugvoer.
Ons is bly om te weet jul het jul verblyf by ons geniet.
Mooi loop en groete.
Swartberg Cottages span
Melanie R - Jan 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Christopher B - Des 2016
Algehele gradering
Excellent blyplek!
Swartberg Cottages se terugvoer
Hi Christopher
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer die positiewe terugvoer en ons is bly om te weet jul het jul verblyf by ons geniet.
Mooi loop en groete.
Swartberg Cottages span
Johan V - Sep 2016
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Swartberg Cottages se terugvoer
Bly om te verneem jul het dit geniet.
Lori-anne J - Apr 2016
Algehele gradering
Very serviceable flatlet.
Marius D - Des 2016
Algehele gradering
Perfek vir die oorslaap.
Swartberg Cottages se terugvoer
Goeie dag Marius
Baie dankie vir u terugvoer. Baie bly julle het dit geniet en julle is meer as welkom.
Vriendelike groete
Danie G - Mrt 2016
Algehele gradering
As jy net 'n plek soek om jou kop neer te lê, dan is dit die plek.
Carina K - Jan 2016
Algehele gradering
Dit sou lekker wees om 'n groter buite-area te hê.
Orpa H - Jun 2016
Algehele gradering
Alles goed, behalwe geen warm water.
Charlee S - Jul 2016
Algehele gradering
Hidden gem.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Versteekte juweel!
Jammer dis so naby die bottelstoor!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Amy V - Jan 2016
Algehele gradering
Everything is provided but too small.
Lees meerFanie C - Des 2016
Algehele gradering
Baie muskiete en vlieë. Swak ligging agter die drankwinkel.
Swartberg Cottages se terugvoer
Nie seker of ons die "bandwagon" gedeelte asook die gasvryheidsbedryf verstaan nie. Ons is in n landelike gebied gelee en ongelukkig is daar vir gedeeltes van die somer muskiete asook vliee wat ons probeer bestry en vermy sover moontlik.
Verder is ons jammer om te verneem u het nie u verblyf geniet nie maar ons probeer altyd om te verbeter asook om na ons gaste se behoeftes om te sien.
Louis V - Mei 2016
Algehele gradering
Die foto's op die webtuiste is misleidend.
Swartberg Cottages se terugvoer
Ons is bly om te verneem die eenheid het alles gehad wat u benodig het. Ongelukkig verstaan ons nie die fotos wat "misleidend" is nie, Die foto's is van die eenhede en die perseel en ons is in Prins Albert gelee.
Baie dankie
Frans
Meliza C - Des 2015
Algehele gradering
Rustig in 'n pragtige plek.
Lynette N - Sep 2015
Algehele gradering
Ons het die pragtige dorp Prins Albert besoek.
Francois E - Des 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Chris A - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Dirk M - Mei 2015
Algehele gradering
Great!
Heloise U - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie lekker geslaap en gekuier.
Swartberg Cottages se terugvoer
Hi Heloise,
Baie bly om te verneem jul dit die sterre soos ons geniet.
Elmie E - Jan 2015
Algehele gradering
Baie vriendelike en sorgsame diens.
Adri D - Sep 2015
Algehele gradering
Gerieflike, goed toegeruste verblyf.
Carolina B - Mrt 2015
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly!
Roy P - Mrt 2015
Algehele gradering
Very comfortable
Sarie K - Aug 2015
Algehele gradering
Daar is net die absolute noodsaaklikhede.
Swartberg Cottages se terugvoer
Jammer daar word nie meer uitgebrei oor die "absolute noodsaaklikhede" nie. Voorstelle om die ondervinding te verbeter is altyd welkom. Baie gaste verwelkom die min lig buite om die sterre te kyk, as ons in kennis gestel was kon ons meer ligte aangeskakel het. Indien die sonkrag-stelsel se water te koud was kon ons die elektriese stelsel aanskakel maar indien ons tweemaal per dag vra of alles in orde is en die antwoord is elke keer alles is reg dan aanvaar ons dat alles in orde is. Die een buis van 'n dubbel lig het foutief geraak en weereens was ons verseker dit is nie n probleem nie want die ander buis het nog gewerk. Indien iemand iets kort kom of ontevrede is met iets, stel ons in kennis en sal die probleem probeer aanspreek.
Albertje F - Apr 2015
Algehele gradering
Baie swak omgewing.
Dalene K - Sep 2015
Algehele gradering
Dit was ‘n reuse teleurstelling.
Lees meer- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adderleystraat 5, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang