Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swartberg Cottages

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Edwina A
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Short but very comfortable. I loved the simplicity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beryl-ann M
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Enig in sy soort in die Karoo. Baie, baie lekker gebly. Beddens net te styf. Ek het gesukkel om die slaap te raak. Boonste venster het geen gordyne nie en die voorste gordyne verskaf nie genoeg donkerte weens ligte wat op motors skyn. Kan die plat op die grond huisie ook opgradeer, maar kan nie trappe klim nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Kwaliteit verblyf vir bekostigbare verblyf. Baie lekker, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meghan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Lovely place. Lovely little rooms, with everything you need! Loved having around and was so helpful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel V
1 nag Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Perfek vir oornag verblyf. Ons het met motorfietse gery en by Swartberg Cottages oornag. Ons kon veilig parkeer en stap om by Spar alles te kry om te braai en te eet. Perfek vir oornag verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pedro S
Kort verblyf
4.0
Sep 2024

Die privaatheid en netheid is tops, ek voel weer verfrissend. Ek het dit terdee geniet, sou net graag my kliënt daar wou sien, maar kon ongelukkig nie. Andersins was dit 'n fantastiese ervaring.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Siegfried M
1 nag
3.0
Jun 2024

Short. I arrived after 6pm and departed the following morning before 9am. I just (sic). The accommodation at Swartberg Cottages was functional and comfortable. No frills but catered to my needs after riding for over 's on my bike. A small incident occurred whereby the heater tripped the power, and when I checked, the extension cord had blown. Some dodgy electrical connections under the bed were a hazard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ires V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlik, veilig, rustig Dit was my eerste bespreking deur julle en ons was baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert Lotz L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Eienaars op perseel en baie hulpvaardig. Klein plek met vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Ontspannend en baie rustig. Dit was great om in te stap en te sien cottage was ten volle toegrus met alles, niks het ontbreek, mense baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martiens
Swartberg Cottages
Goeiedag Sonja Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit is vir ons baie lekker om te hoor dat ons gaste het hul akkommodasie by ons geniet. Ons het dit baie geniet om julle te akkommodeer en sien uit na julle volgende besoek. Groete, Swartberg Cottages Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Martiens Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 5, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04a30c2287f436244e462c991482525eaf0687a5645026fe49fb064712e7c66f020dd5184a791c422ffb13676fe93869ffff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 119 5 1 5 111 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.214127991786 22.028286606073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang