Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swartberg Cottages

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 5, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Swartberg Cottages bied bekostigbare oornagverblyf in Prins Albert, Wes-Kaap. Prins Albert is in 1762 op die leningsplaas De Queek Valley gestig met Zacharias De Beer as sy eerste posbekleër. Oorspronklik bekend as Albertsburg, toe dit in 1845 munisipale status verkry het, is dit herdoop na Prins Albert ter ere van koningin Victoria se gemal, Prins Albert van Sakse-Coburg.

Swartberg Cottages het 4 selfsorg-eenhede en 4 nie-selfsorg-eenhede elk met sy eie ingang. Die eenhede kan tussen 2 en 3 gaste akkommodeer, afhangend van die eenheid. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer, kombuisie, DSTV, lugversorger en gratis WiFi.

Swartberg Cottages het veilige parkeerplek van die straat af, agter geslote hekke en 'n privaat buitebraai. Die gastehuis is kindervriendelik.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die Fransie Pienaar Museum, Prince Albert Gallery, African Relish Culinary School en die Prince Albert Farmers Market in. Die pragtige Swartbergpas is net 11 km ver geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Hannelie L
Saam met lewensmaat
5.0
Kwaliteit verblyf vir bekostigbare verblyf. Baie lekker, baie dankie.
Aug 2024
Ires V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, veilig, rustig Dit was my eerste bespreking deur julle en ons was baie tevrede.
Des 2023
Gert Lotz L
Saam met lewensmaat
5.0
Eienaars op perseel en baie hulpvaardig. Klein plek met vriendelike mense.
Sep 2023
Sonja S
Saam met vriende
5.0
Ontspannend en baie rustig. Dit was great om in te stap en te sien cottage was ten volle toegrus met alles, niks het ontbreek, mense baie vriendelik e...
Sien meer
Jan 2023
Meghan L
Saam met lewensmaat
4.8
Lovely place. Lovely little rooms, with everything you need! Loved having around and was so helpful!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Martiens Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Adderleystraat 5, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swartberg Cottages het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 5, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04a30c2287f436244e462c991482525eaf0687a5645026fe49fb064712e7c66f020dd5184a791c422ffb13676fe93869ffff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 111 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.214127991786 22.028286606073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang