Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swartberg Country Manor

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Chris V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Goeie waarde vir geld. Pragtige fasiliteite en ligging. Heerlik. Gasheer baie vriendelik. Baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronald T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Pragtige uitsig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Ontspanne beeldskone uitsig! Fantastiese plek. Heerlike kos by Patat restaurant! Kan net in die hele kamer 'n yskas sit, sodat mens die koeldrank en water kan koel hou, aangesien jy ver van die naaste dorp is!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mariette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Wonderlike ervaring. Baie mooi en netjiese verblyf. Pragtige uitsigte. Baie vriendelike ontvangs. Sal graag teruggaan soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Pragtige goed toegeruste verblyf met 'n pragtige uitsig op die Swartberge. Die rustigheid en uitsig op die berge , volstruise, skape en pragtige tuin maak dit besonders. Die etes in Patat restaurant was heerlik en keurig opgedien. Die personeel was behulpsaam en baie vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

Opsoek na `n wittebrood plekkie? Jy het dit gevind. Die diens is onglooflik, die berge is pragtig en die kos heerlik. Selfs met Eskom wat sukkel om krag te voorsien, het ons dit baie geniet. Knap gedaan Swartberg Country Manor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leoni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R3 300
R3 300 R2 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf R3 300
R3 300 R2 640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voorbedacht Plaas, Matjiesrivier, Oudtshoorn, 6901, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14eec3b1071e1f09154abfb8b69df67fea0cedb9085de73f93bcd8e3e76c9f97cc734921a55dd95ff5519a049f7c30e26c9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 300 nouVanaf R2 640 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Farm Voorbedacht Matjiesrivier 6901 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.392519818218 22.061426639557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang